Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Moditlo River Lodge

Wildsplaas
Luukse Dubbelkamer
Vanaf
Vanaf R16 060
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die luukse dubbelkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer wat oopplan is en 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak het. Verder het elke kamer lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie. Dit lei na 'n privaat stoep.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Volle losies wat alle etes, tee, koffie, 2 wildritte per dag en drankies tydens die wildritte insluit. Kinders ouers as 12 betaal die volwasse tarief.

Huisreëls

'n Kind van 8 tot 11 jaar wat 'n kamer deel met 2 volwassenes wat die volle prys betaal, sal 50% van die per persoon wat deel betaal.

Kinders ouer as 12 jaar betaal die volle prys. Kinders wat in hul eie kamers bly betaal die standaard volwasse prys.

Neem asb. kennis dar daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad voor hulle aankoms, aangesien dit kan verander as gevolg van onvoorsiene omstandighede.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luukse 2-Enkelbedkamer
Vanaf
Vanaf R16 060
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Daar is ook 'n en suite-badkamer wat oopplan is en 'n stort, bad, toilet en wasbak het. Verder het die kamer lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie. Dit lei na 'n privaat stoep.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Volle losies wat alle etes, tee, koffie, 2 wildritte per dag en drankies tydens die wildritte insluit. Kinders ouers as 12 betaal die volwasse tarief.

Huisreëls

'n Kind van 8 tot 11 jaar wat 'n kamer deel met 2 volwassenes wat die volle prys betaal, sal 50% van die per persoon wat deel betaal.

Kinders ouer as 12 jaar betaal die volle prys. Kinders wat in hul eie kamers bly betaal die standaard volwasse prys.

Neem asb. kennis dar daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad voor hulle aankoms, aangesien dit kan verander as gevolg van onvoorsiene omstandighede.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R13 600
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 36 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Moditlo Privaat Wildreservaat, R40, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Geen kinders onder 8
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA92de9594e48fb9cab811d3fac9ddf9a40b4a348310805746bc8500a70a02af85a011f03875639e82a541a78218537a1cd890?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R13 600 per nag, vir 2 mense Moditlo Private Game Reserve R40 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.451258639872 31.015722111003
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem