We are bilingual! Pick your language: Ons is tweetalig! Kies jou voorkeurtaal:
Successfully reported

Moeggeploeg

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Baracuda-straat 194, Chintsa-Oos, Oos-Londen, 5275, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 250 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Moeggeploeg bied gerieflike selfsorgverblyf in die pragtige kusdorpie Chintsa-Oos, sowat 35 km noord van Oos-Londen. Dit is stapafstand van die strand en Chintsa-Oos Kerk en net 5 minute se ry vanaf die C Club. Die ligging is dus ideaal vir gaste wat troues of musiekvertonings in die dorpie bywoon, maar ook vir diegene wat net wil ontspan.

Olivewood Gholfbaan is net 10 minute en Inkwenkwezi Wildreservaat is ongeveer dieselfde afstand van ons af. Ander doendinge sluit perdry en branderplankry in. Die pragtige sandstrande strek na albei kante en dit is heerlik om hier lang ente te gaan stap.

Die huis beskik oor 4 slaapkamers waarvan 3 dubbelbeddens het. Die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die 2 dubbelkamers onder het elkeen 'n en suite-badkamer en die 2 boonste kamers deel 'n badkamer. Die kombuis is met 'n yskas, stoof, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die huis het ook 'n oopplan-sitarea en -eetarea en braaigeriewe is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Moeggeploeg sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 23 resensies vir Moeggeploeg
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Baracuda-straat 194, Chintsa-Oos, Oos-Londen, 5275, Oos-Kaap
  • Gaste dink Moeggeploeg het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 250
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R2 250
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Baracuda-straat 194, Chintsa-Oos, Oos-Londen, 5275, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAi7Ebx74dvZagFDQvefVQ1k2NVjwS1guHxyV7K3yot5U2grkyx5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250 per nag (plek vir 10) 23 5 1 5 194 Baracuda Street Chintsa East 5275 Oos-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 12:00 -32.830503587708 28.110201986912