- Kapasiteit: 28 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 2165 Eenheid 5 Suid, Mogwase, 0314, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Mogwase Guesthouse is langs die imposante Pilanesberge geleë en dit bied verblyf in die klein en stil informele nedersetting Mogwase. Ons gastehuis beskik oor 10 slaapkamers, konferensiegeriewe en dis lekker naby aan die Pilanesberg Nasionale Park, Sun City en Predator World geleë.
Ons hartlike, vriendelike en hulpvaardige personeel sal jou op die hande dra en sal streef om net die beste diens te lewer aan ons gaste wat vakansiegangers, sakereisigers, toeriste en oornagreisigers insluit.
Ons kamers is elkeen ongelooflik gerieflik en beskik oor geriewe soos 'n 32"-TV met DStv-hotelkanale, 'n yskassie, lugversorging, 'n strykplank en strykyster, 'n koffie- en teeskinkbord sowel as en suite-badkamergeriewe. Ons bied veilige, beskutte parkeerplek op die perseel, 'n swembad en braaigeriewe wat eksklusief aan ons gaste beskikbaar gestel word.
Ons is 3 km van Pilanesberg Nasionale Park, 20 km van Sun City en net 12 km van Pilanesberg Lughawe af.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Nagportier
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Konferensiegeriewe
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Dataprojektor
- DVD-speler
- Blaaibord
- Skuifie-projektor
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
- Plek vir tot 50 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- 2165 Eenheid 5 Suid, Mogwase, 0314, Noordwes
- Gaste dink Mogwase Guesthouse het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 28 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 2165 Eenheid 5 Suid, Mogwase, 0314, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom