Mohale Rest and Retreat

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 15 % af

Kry 15% af vir verblyf wat 6 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

Mohale Rest and Retreat bied selfsorgverblyf in 'n rustige voorstad van Pretoria. Dié verblyf word gereeld deur kerkgroepe en Christene gebruik vir rustige wegbreke.

Verblyf kan as 'n geheel of afsonderlik bespreek word en bestaan uit 4 selfsorgkamers. Elke kamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die eerste eenheid se badkamer is rolstoelvriendelik met handrelings en 'n stortsitplek. Ander geriewe sluit 'n kombuisie, braai-area, en veilige onderdak parkeerplek agter 'n elektriese hek

Mohale Rest and Retreat is naby die Wonderboom Lughawe, Netcare Akasia-hospitaal, Rosslyn Industrial Park, Eugene Marais-hospitaal en Wonderboom Junction. Ons het dikwels gaste wat hier Mohale Rest and Retreat gebruik as middelpunt tussen Botswana en Mpumalanga.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Rolstoelvriendelik

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe

Konferensiegeriewe

  •  Dataprojektor
  •  Blaaibord
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Mohale Rest And Retreat gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R560 R476 per nag (plek vir 2)

Kry 15% af vir verblyf wat 6 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za