Pretoria Noord Akkommodasie by Mohale Rest and Retreat | LekkeSlaap
+25

Mohale Rest and Retreat

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 26 resensies vir Mohale Rest and Retreat
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Frans V - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans V
Gesin met tieners

Gastvry, schoon, compleet, pragtige tuin.

Vriendelyke gastvrye mense, die staf is ook baie aangenaam.

Mohale Rest and Retreat's terugvoer

Hallo Frans,
Ons is so bly dat julle die tyd hier geniet het.
Ons sien julle graag weer as julle in SA kom kuier!
Groete,
Lorraine

Mohale Rest and Retreat
Shaks N - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaks N
Gesin met tieners

The place was absolutely stunningly serene. The hostess was amazing.

We were treated more like good old friends than travellers. I think I made a friend for life. Every comfort was provided and to top it all the serenity of the place was food for the soul and spirit.

Mohale Rest and Retreat's terugvoer

Hallo Shaks
It was so good to host you here and a pleasure to have you here.
Looking forward to seeing you again when you are in Pretoria!
Keep well
Lorraine

Mohale Rest and Retreat
Lourens R - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens R

Heel gerieflike verblyf, het baie lekker gebly.

Baie mooi en rustige verblyf.

Mohale Rest and Retreat's terugvoer

Dankie Lourens,

Ons waardeer die terugvoer. Ons sien julle graag weer!
Groete.
Lorraine

Mohale Rest and Retreat
Adri V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri V
Gesin met tieners

Het dit baie geniet.

Dit is 'n pragtige plek en die kamer was baie skoon en netjies. Kan glad nie kla oor iets nie.

Mohale Rest and Retreat's terugvoer

Goeiedag Adri,

Ons waardeer jul terugvoer. Dit was lekker om julle te ontmoet en ons sien julle graag weer as julle na Pretoria kom.

Groete
Lorraine

Mohale Rest and Retreat
Johan H - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Die kamer was baie netjies. As 'n gestremde het ek die groot badkamer en stort werklik waardeer.

Mohale Rest and Retreat's terugvoer

Hallo Johan,

Dankie vir jou terugvoer.Dis goed om te hoor die stort en badkaner het goed vir jou behoefte gewerk.
Ons sien uit daarna om julle volgende keer te sien.
Groete
Lorraine

Mohale Rest and Retreat
Johan K - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie tevrede met verblyf, sal beslis aanbeveel.

Baie netjies, veilig, lieflike tuin, rustige atmosfeer. Kamer baie netjies en volledig toegerus, badkamer baie netjies, skoon en volledig. Gasvrou baie vriendelik en uiters behulpsaam.

Mohale Rest and Retreat's terugvoer

Hallo Johan,

Dit is vir ons so lekker om te hoor julle het goeie ervaring by ons gehad en alles in orde gevind.
Veral met die dat ek en my man op die stadium by ons kinders was! Ek sal die boodskap met ons personeel deel !

Baie groete
Lorraine

Mohale Rest and Retreat
Dinah M - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dinah M
Saam met vriende

Beautiful, peaceful tranquil place of rest and retreat.

This beautiful quiet place with a beautiful garden which is green even during winter, help you to reconnect with the inner self and get closer to God. There is just a breeze of peace flowing. The hosts are just beautiful and loving people with a warm welcome and making you feel at home away from home.

Mohale Rest and Retreat's terugvoer

Good day Dinah,
We appreciate your feedback and it was good to have you here. We trust this will be the first of many times that you will come to rest and pray here at Mohale Rest.

Mohale Rest and Retreat
Jan C - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan C
Gesin met tieners

Lekker, stil, vriendelik en gasvrye diens.

Moes een tiener ekstra saamvat en Mohale het my vinnig met groter kamer gehelp sonder enige probleme.

Mohale Rest and Retreat's terugvoer

Dit was lekker om julle hier te he en plesier om te help met julle behoefte vir 'n ekstra slaapplek. Sien volgende keer!
Groete
Lorraine

Mohale Rest and Retreat
Bea-rachelle O - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bea-rachelle O
Besigheidsreis

Vriendelike mense, baie rustige plek en veilig.

Baie oulik plek, baie veilig, waarde vir geld, baie rustige plek.

Mohale Rest and Retreat's terugvoer

Middag Bea,
Dankie vir julle terugvoer. Ek is dankbaar dat julle ons plekkie so ervaar het en geniet het. Dit was goed om julle te ontmoet en hier te hê.
Groete en mooi bly!
Lorraine

Mohale Rest and Retreat
Elize V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, pragtige omgewing en stil!

Lieflike plek, altyd super-skoon met alles wat jy nodig het om rus vir jou siel te bring. Die voëltjies in die oggend laat 'n mens met 'n glimlag wakker word. Naby aan alle geriewe, maar ver genoeg om nie gepla te word deur enigiets nie. Pragtige tuin en baie gawe eienaars. Ons sal beslis weer terugkeer.

Mohale Rest and Retreat's terugvoer

Middag Elize,
Ons het dit geniet om julle weer te sien en lekker om te hoor julle bly lekker hier en geniet die omgewing.
Tot vlg keer, goed gaan,
Lorraine

Mohale Rest and Retreat
Ilse J - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Een van die enigste plekke wat werklik rolstoelvriendelik was. Sal dit beslis aanbeveel vir rolstoelgebruikers. Badkamer is ordentlik ingerig, kamer is ruim met genoeg spasie om rond te beweeg in 'n rolstoel en die omgewing is lieflik.

Mohale Rest and Retreat's terugvoer

Baie dankie vir die posiiewe terugvoer Ilse.
Ons is bly dat jy gemaklik kon rond beweeg. Dankie vir jou praktiese voorstelle tydens julle tyd hier, bv. om 'n laer spieël te hang en geen los matte. Ons maak werk daarvan om die eenheid nog meer gemaklik te maak.
Dit was lekker om julle hier te hê.
Groete,
Lorraine

Mohale Rest and Retreat
Daniella S - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniella S
Enkelreisiger

Peace and quiet for the soul.

I chose Mohale Rest and Retreat so that I can take time out to give my soul rest and find renewal in God. That is exactly what I received there. The garden is peaceful and the scenery tranquil. Lorraine and Piet, the hosts, were very accommodating when I needed anything and is very in tuned with what one needs on a week of rest. The small chapel was perfect for talking to God and spending quality time with Him. During my retreat, God restored my soul and brought healing to me. This was rather needed after our family suffered a great loss. I am grateful that God has given Lorraine and Piet this vision to open Mohale.

Mohale Rest and Retreat's terugvoer

Hallo Daniella
It is such a pleasure for us to have this space to share with all who need to be alone and away from the business of the world to rest and process life.
Blessings on your journey.
Lorraine

Mohale Rest and Retreat
Nienke V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nienke V
Enkelreisiger

Baie buigbaar, gaan ekstra myl om dit vir die kliënt maklik, aangenaam te maak.

Ek moes met my dier daar gaan slaap en Mohale Rest was die enigste oorblyffasiliteit wat dadelik geantwoord het en dit aanvaar het. Die eienares het ook vir die res van die tyd alle aanpassings gedoen om dit moontlik te maak om langer te kon bly ten spyte van 'n onvoorspelbare program vir die volgende 4 dae weens my dier se moontlike operasie by die nabygeleë Onderstepoort Dierehospitaal. Goed toegeruste kamers, ruim, warm, heerlike warm water, pragtige tuin en omgewing, sekuur. Ek het baie welkom en tuis gevoel. Hoog aanbeveel.

Mohale Rest and Retreat's terugvoer

Hallo Nienke
Ons waardeer jou positiewe terugvoer en was ook goed om jou groot Woef te ontmoet.
Ons hoop dat hy sommer nou baie beter is.
Groete
Lorraine

Mohale Rest and Retreat
Marie N - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Ons het meer ontvang as wat ons verwag het en aan gasvryheid en vriendelikheid het niks ontbreek. Hulle is baie profesioneel en aanpasbaar met persoonlike diens.

Mohale Rest and Retreat's terugvoer

Hallo Marie,

Baie dankie vir julle terugvoer.
Was goed om julle te ontmoet en hier te verwelkom.

Lorraine

Mohale Rest and Retreat
Rene' L - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rene' L
Gesin met klein kinders

Rustige, stil wegbreekplekkie.

Ons was baie vriendelik verwelkom en sommer dadelik tuis gevoel. Die gasverwarmer was dadelik aangesit in die kamer en dit was heerlik warm en gesellig. Ek sal weer teruggaan, baie netjies en skoon.

Mohale Rest and Retreat's terugvoer

Hallo Rene
Dankie vir jou positiewe terugvoer.
Dit was lekker om julle hier te hê en sien julle volgende keer.
Goed gaan
Lorraine

Mohale Rest and Retreat
Sonet K - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sonet K

Lekker verblyf.

Vriendelike mense. Ruim kamer, netjies, net wat ons nodig gehad het.

Mohale Rest and Retreat's terugvoer

Hallo Sonet

Dankie vir julle terugvoering.
Ons is bly julle het lekker gebly.

Sien volgende keer.
Groete
Lorraine

Mohale Rest and Retreat
Ina T - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Wat 'n pragtige plek. Die kamer was ruim en skoon met baie stoorplek. Ons het ons oggend koffie op die stoep geniet en as ywerige voëlkykers was dit ideaal. Die eienaar en personeel was vriendelik en baie behulpsaam en het uit haar pad gegaan om te help om 'n probleem op te los. Ons het reed 'n tweede keer daar gebly en as ons ooit weer Pretoria toe gaan sal ons beslis weer daar bly. Ek sal Mohale Rest en Retreat met die grooste vrymoedigheid aanbeveel.

Mohale Rest and Retreat's terugvoer

Hallo Ina
Dit was wonderlik om julle hier te hê. Dit is so lekker dat ons voëls kyk en soveel ander dinge in gereën het.
Sien julle volgende keer.
Baie groete, Lorraine.

Mohale Rest and Retreat
Emsie K - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emsie K

Dit was fantasmagories.

Namens ons groep dames van die Sewende Adventiste Kerk in Heidedal Bloemfontein, wil ons vir Lorraine en haar eggenote, Piet, baie dankie sê vir 'n uitstekende 6 dae wat ons by hul gastehuis kon tuisgaan. Die kamers was en is ruim genoeg, netjies en baie skoon. Ons het regtig baie lekker gebly. Baie dankie vir julle vriendelikheid, julle behulpsaamheid, julle gasvryheid. Die ontvangs en selfs ons vertrek was regtig waar fantasties. Ons beveel julle graag aan, want selfs die fooie per kamer was vir ons nommer pas. Ons het waarde vir ons geld ontvang en vir dit gee ons julle sommer 10/10, netheid 10/10, veiligheid 10/10. Die stilte en rustigheid was fantasties. Julle tuin is pragtig.

Mohale Rest and Retreat's terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde Emsie

Dit was 'n groot voorreg vir ons om julle hier te he by ons vir die 5 dae.

Groete vir almal
Lorraine en Piet .

Mohale Rest and Retreat
Lesego K - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lesego K
Saam met eggenoot / lewensmaat

The service was excellent and the unit was in excellent order, very clean and big.

The service was excellent and the unit was in excellent order, very clean and big, clean linen and bathroom, great kitchenette.

Mohale Rest and Retreat's terugvoer

Dear Lesego

Thank you for your input. It was great to have you here.
Take care
Lorraine

Mohale Rest and Retreat
Vanessa B - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en netjiese kamer.

Ek sal die plek aanbeveel vir enige een omdat dit 'n baie rustige atmosfeer het en voel baie veilig. Eienaars is ook baie beleefd en vriendelik en wil graag help met enige behoeftes.

Mohale Rest and Retreat's terugvoer

Dankie Vanessa,

Dit was 'n plesier om julle hier te hê. Sien volgende keer!

Groete
Lorraine

Mohale Rest and Retreat
Leonie T - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie T
Gesin met tieners

Baie huislik en die ontvangs was vriendelik.

Ons is baie vriendelik ontvang, al was dit al redelik laat. Die kamers was skoon en baie mooi. Definitief 'n besoek werd!

Mohale Rest and Retreat's terugvoer

Beste Leonie,

Dit was lekker om julle te ontmoet en ons is bly om te sien julle het dit geniet. Sien julle graag weer.

Groete,
Lorraine

Mohale Rest and Retreat
Liezel D - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel D
Gesin met klein kinders

Stil en rustige area.

Pragtige plek, met genoeg spasie in 'n stil area. Sal dit definitief aanbeveel en weer daarheen gaan as ons in daardie area is.

Mohale Rest and Retreat's terugvoer

Hallo Liezel,
Dit was lekker om julle hier te hê.
Sien julle graag weer.
Groete,
Lorraine

Mohale Rest and Retreat
Liezl F - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Liezl F
Enkelreisiger

Goeie ondervinding.

Beste gasvryheid, vriendelikheid, heerlike bed en kussings. Dit was 'n goeie nagrus en kan hulle aanbeveel.

Mohale Rest and Retreat's terugvoer

Hallo Liezl
Dankie vir jou terugvoering.
Dit was lekker om jou hier te hê.
Sien jou graag weer.
Groete,
Lorraine

Mohale Rest and Retreat
Miriam B - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miriam B
Gesin met klein kinders

Baie nice plek en hulle kyk goed na dit.

Baie dankie vir die gasvryheid. Die verwelkoming en die gasvryheid was baie vriendelik en die diens wat uitstekend. Die kamer is baie skoon en nice en het alles wat mens nodig het. Die oord is in 'n lekker stil woonbuurt wat ek geniet het want ek is nie gewoond aan die stad nie. Die kombuis is pragtig en word goed in stand gehou. Ek kan die verblyf hoog aanbeveel.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Very nice place and well looked after.

Thank you for the hospitality. The welcome and hospitality were friendly and the service excellent. The room is very nice and clean and has everything I needed. The retreat is in a nice, quiet neighbourhood which I enjoyed as I am not used to the city. The garden is beautiful and well kept. I can highly recommend this accommodation.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Mohale Rest and Retreat's terugvoer

Thank You, Miriam. It was a pleasure for us hosting you and so grateful that you could have this ' home away from home' during your stay in Pretoria North.
Trust to see you soon again.
Many thanks,
Lorraine Groenewald

Mohale Rest and Retreat
Nico S - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nico S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie waarde vir geld!

Rustig met pragtige tuin en koidam.

Mohale Rest and Retreat's terugvoer

Middag Nico
Dit was goed om julle te ontmoet en hier te hê.
Sien julle graag weer wanneer julle in Pretoria kom kuier.
Groete
Lorraine

Mohale Rest and Retreat
Coenie S - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Coenie S
Gesin met tieners

Eerste en laaste keer.

Spinnerakke in die badkamer, water lek by die wasbak, stort was vuil en matrasse kan gerus vervang word.

Mohale Rest and Retreat's terugvoer

Hallo Coenie

Dit was goed om julle hier by ons te hê.
Dit is jammer dat julle dit so ervaar het, ons kan van ons kant sê dat ons elke keer voor gaste kom 'n skoonmaakspan inkry om skoon te maak, en alle voorbereidings tref om gaste se gemak te verseker.
Wanneer julle weer in die omgewing is sal dit vir ons lekker wees om julle weer te sien.
Vriendelike groete
Lorraine

Mohale Rest and Retreat
was R550
Vanaf R468
per nag (plek vir 2)
was R550
Vanaf R468
per nag (plek vir 2)
was R550
Vanaf R468
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eeufees-straat 123, Pretoria-noord, Pretoria, 0182, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMzODRiMDc1LTk0YTgtNDkxNS1iNzQ5LTZjNGVlZjJjNGExYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R550, nou Vanaf R468  per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 123 Eeufees Street Pretoria North 0182 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.685033894621 28.168395459652
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za