Hoedspruit Akkommodasie by Mohlabetsi Safari Lodge | LekkeSlaap
+17

Mohlabetsi Safari Lodge

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Balule Natuurreservaat, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R9 000 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

In die hart van die Afrika-wildernis, waar die natuur hoogty vier, lê die rustige toevlugoord, Mohlabetsi.

Jou gashere, Tony en Alma, nooi jou uit om nader aan die natuur te beweeg met hulle safari-aktiwiteite. Hierdie rustige hawe verenig gerief met die ongetemde gees van ons omgewing, en verseker dat jou safari 'n avontuur sal wees vir liggaam en siel. Ons is trots op ons persoonlike diens, en sal waarborg dat jou verblyf by ons 'n onvergeetlike ervaring sal wees. Met slegs 6 Afrika-rondawels en 2 familie-lodges, sal jy die intimiteit en privaatheid van 'n klein kamp geniet. Die kamers, met buitelugstorte, is versier met inheemse temas, geïnspireer deur plaaslike tradisie en kultuur. Fynproewermaaltye word bedien in ongewone omgewings, en reflekteer die gees van jou safari-avontuur.

Ons veldwagters en spoorsnyers, met entoesiasme en kennis wat jou safari onvergeetlik sal maak, sal jou lei in die ongerepte wêreld van die Groter Kruger Park. Jy kan op die oop wildvoertuie ry of te voet die veld invaar.

Ons is geleë in die Balule Natuurreservaat wat ook geïntegreer is in die Wildtuin. Ons onomheinde Oostelike grens laat die vrye vloei van diere binne 'n 65 000 vk.m Oorgrenspark toe, wat Suid-Afrika, Mosambiek en Zimbabwe insluit.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte Ingesluit
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite op perseel

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Tee
  • Alle Etes Ingesluit

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Balule Natuurreservaat, Hoedspruit, 1380, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R9 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R9 000
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Balule Natuurreservaat, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI2MWE5Yjg0LTU1OGItNDFjMS1hNmQ4LTAzZjY4YzM0MTE2NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R9 000  per nag (vir 2 persone) Balule Nature Reserve Hoedspruit 1380 Limpopo 086 999 0018 12:00-19:00 11:00 -24.257685589744 30.965915322304
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za