Moholoholo Forest Camp
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Riet Chalet
- Ontbyt en aandete
- Luukse Chalet
- Ontbyt en aandete
- Luukse Gesins-chalet
- Ontbyt en aandete
Huisreëls
Alle etes is buffetetes:
- Ontbyt word tussen 08:30 en 09:30 bedien;
- Aandete (buffet of braai) is 19:00;
- Tee/koffie, beskuit en koekies is 24 uur beskikbaar.
Middagete is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Wildritte en boswandelinge is ook tee 'n ekstra koste beskikbaar.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 18 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vanaf die R531, Hoedspruit, 1380, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom