Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Moi Verblyf

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stonewall Lane 423, Faerie Glen, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R865 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Moi Verblyf bied gerieflike oornag- en selfsorgverblyf en is sentraal geleë in Faerie Glen, Pretoria, wat dit 'n ideale opsie maak vir sakereisigers of vakansiegangers.

Verblyf is beskikbaar in 2 eenhede, elk met 'n privaat ingang. Elke eenheid beskik oor 'n kombuisie, sitarea en eetarea. Die slaapkamers het gemaklike beddens en privaat badkamers. Linne en badhanddoeke word voorsien. Elke eenheid het 'n slim-TV met Netflix, gratis WiFi en 'n toegewyde werksarea. Verder is daar draagbare braaigeriewe en veilige onderdakparkeerplek.

Die verblyf is gerieflik naby hospitale, restaurante, winkels en gewilde fietsry- en staproetes geleë.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Stonewall Lane 423, Faerie Glen, Pretoria, 0081, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R865
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R865
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stonewall Lane 423, Faerie Glen, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA73b89e8a532b7ee34be15472d662dabd61a867db30c5da86600de3d287c7001895c1fdae4ef5e576c2c78dcc93b35f0b9ad5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R865 per nag, vir 2 mense 423 Stonewall Lane Faerie Glen 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.785692244002 28.320646268305
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem