Mokoya Lodge
- Kapasiteit: 38 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Hartbeesfonteinplaas 472, R560, Hekpoort, Magaliesburg, 1790, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Mokoya Lodge bied B&B-verblyf op 'n privaat plaas, net 10 tot 15 minute se ry vanaf Hekpoort. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike blyplek vir 'n vakansie of sakereis in die Wieg van die Mensdom.
Verblyf by Mokoya word aangebied in 17 smaakvol versierde suites. Elke kamer is ingerig met of 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort of bad, wasbak en toilet. Elke kamer beskik ook oor 'n waaier, elektriese komberse, haardroër en tee- en koffiemaakgeriewe.
Ontbyt en ander heerlike etes word in die restaurant op die perseel bedien, slegs indien dit voor die tyd bespreek is. Die lodge het ook 'n gemeenskaplike swembad en kroeg, 'n boma en braaigeriewe.
Ons kan lughawependeldienste, spa-behandelings en wasgoeddienste bied mits reëlings daarvoor voor die tyd getref is.
Sakereisigers sal bly wees om te verneem dat daar konferensiegeriewe te huur is en Mokoya kan troues, spanbou- en sosiale-geleenthede ook akkommodeer.
Veilige parkeerplek is agter afstandbeheerde hekke beskikbaar.
Mokoya Lodge is net 'n uur en 'n half se ry van Pretoria, Centurion en Johannesburg af.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Wasgoeddiens
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Konferensiegeriewe
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Engels
- Duits
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Piekniek-middagete
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Wegbreekkamers
- Dataprojektor
- DVD-speler
- Blaaibord
- Witborde
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
- Plek vir tot 50 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Hartbeesfonteinplaas 472, R560, Hekpoort, Magaliesburg, 1790, Gauteng
- Gaste dink Mokoya Lodge het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Wieg van die Mensdom Wes-Rand Krugersdorp Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 38 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Hartbeesfonteinplaas 472, R560, Hekpoort, Magaliesburg, 1790, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom