Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mokoya Lodge

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Hayley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 27 resensies vir Mokoya Lodge
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.2/5
Elzette V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elzette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, stil en heerlik.

Ons het lekker gebly, die kamers was heerlik koel, al is daar nie lugversorging nie. Daar is wel 'n waaier. Die ontbyt was regtig heerlik en daar is goeie diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thandiwe S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thandiwe S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyed my stay.

Excellent and really friendly staff.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mari-lou V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mari-lou V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed geleë.

Goed geleë, veilige parkering.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carina R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Carina R
Gesin met klein kinders

Nice but could be better.

Swimming pool loungers broken and uncomfortable and dirty. We kept being told we cannot have ice as they have run out. This was frustrating. and drinks from fridges were warm. No sweetener and myself and my son can only drink sweetener and not sugar. The menu for dinner consists of the same 4 meals for all 3 nights we were there. No verity. It was tasty but we needed to go to a different establishment to have something else to eat. No kids meals at all available. They needed to order from the main menu and the meals are not something kids really eat. Safety is a concern as anyone can enter very easily. It made me feel uneasy the whole stay. I am very safety conscious. Joseph and Washington were very friendly and tried their best to make us happy. They are amazing guys.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanet B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sanet B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike, rustige atmosfeer.

'n Wonderlike stil plek so tussen die berge waar mens net kan wegbreek, vir 'n naweek ontspan in die natuur. Die diens en personeel is puik en hulle gaan uit hul pad uit vir 'n mens. Die eenhede is ook baie mooi skoon en netjies. Sal definitief ook die restaurant aanbeveel, die kos is puik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nontlantla M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nontlantla M
Gesin met klein kinders

Heartwarming.

My stay at Makoya was phenomenal. Staff members, Karabo and Yusuf, made it extra special. They were always willing to listen to our needs and went the extra mile in suggesting some of the activities we participate in. The meals prepped by the restaurant were also great. While there is no TV, if you're looking for some down time, this is definitely the place to go to. The place is good for long stays too. My 10 year-old daughter enjoyed some time off with her mother and was never bored. Will definitely be going back there again. Kudos to you Raymond and your family for a lovely and warm place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joretha V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joretha V
Gesin met klein kinders

Amazing place and amazing service.

Bookings done very promptly, Staff very professional, helpful and friendly. Excellent and very neat accommodation and most of all. food very tasteful and beautifully presented during our birthday celebration. Would love to visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johannes M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike diens en personeel.

Diens was baie goed. Die ontbyt was heerlik. Personeel was baie vriendelik ek sal enige tyd weer by hulle gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mokoya Lodge se terugvoer

Thank you so much for your perfect review and for staying with us. We hope to welcome you back to Mokoya Lodge soon. Warm regards, The Mokoya Lodge Team.

Mokoya Lodge
Max S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Max S
Gesin met klein kinders

Goeie diens.

Die diens van die staf was altyd behulpsaam en vriendelik. Die kamers was gemaklik en netjies. Die restaurant se kos was goed voorberei and die spyskaart het genoeg keuses gehad. Let wel op die foto's is dit nie duidelik dat die akkommodasie oor verskeie geboue versprei is nie, wat beslis vir meer privaatheid gesorg het as wat ons verwag het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mokoya Lodge se terugvoer

We would like to thank you for staying with us at Mokoya Lodge and for your wonderful review. We hope to welcome you back soon. Warm Regards, The Mokoya Lodge Team.

Mokoya Lodge
Janine P - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine P

Fantastiese ervaring. Het baie lekker geslaap.

Die diens was puik gewees, ons het 'n troue gehad wat 3 uur begin het en wou vroeër inklok omdat ons vroeg gery het. Hulle het glad nie 'n probleem gehad om ons vroeër te laat inklok nie. Die kamers was so netjies en skoon. Die stort se water was glad nie lekker nie, maar dit is okay. Die ontbyt die volgende offend was verskriklik smaaklik, die diens puik. Ons sal beslis weer besoek en volgende keer bietjie langer bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mokoya Lodge se terugvoer

Thank you so much for your valued review. We look forward to welcoming you back to Mokoya Lodge soon. Warm Regards The Mokoya Lodge Team.

Mokoya Lodge
Marinda S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda S
Saam met vriende

Aangenaam verras gewees.

Skoon, netjies, goeie diens, heerlike ontbyt. Baie lekker gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan S
Gesin met tieners

Loshande die netjieste grasdakeenhede waarin ek ooit oorgeslaap het. En die ontbyt was uit die boonste rakke.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlene D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marlene D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek en prsoneel baie behulpsaam.

Was daar vir 'n troue het net daar geslaap en vroeg die volgende oggend weer uit. Was te kort daar om enigiets te vertel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jackie K - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jackie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig, rustig, vriendelike diens.

Van bespreking to uitklok was dit ‘n baie aangename ervaring om met Mokoya se personeel te werk. Hulle is verskriklik behulpsaam en vriendelik, en het ons sommer dadelik laat tuis voel. Die aandete en ontbyt was heerlik en ons het ook hulle staproete geniet. Dit is maklik genoeg vir die hele gesin om saam te stap. Dit is ook duidelik dat die perseel goed versorg word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Matome S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matome S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome experience.

I am coming back some with the family and children

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mokoya Lodge se terugvoer

Thank you so much for your valued review. We look forward to welcoming you back to Mokoya Lodge soon. Warm Regards The Mokoya Lodge Team.

Mokoya Lodge
Pierre S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre S

Vriendelike staf en goeie waarde vir geld ontbyt.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Evert D - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evert D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties lekker.

Baie stil en privaat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
George R - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Best getaway ever.

Mokoya Lodge's staff was so friendly and professional and everything was so clean and in place. The food was absolutely amazing. I will recommend this place anytime.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Beste wegbreek ooit.

Mokoya Lodge se personeel was so vriendelik en professioneel en alles was so skoon en op sy plek. Die kos was absoluut fantasties. Ek sal hierdie plek enige tyd aanbeveel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mokoya Lodge se terugvoer

Thank you for giving us a perfect rating and for recommending Mokoya Lodge to others, we really appreciate it. We really look forward to seeing you again soon. Warm regards, The Mokoya Lodge team.

Mokoya Lodge
Heleen L - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Baie lekker. Loer net asb. dat al die plumbing in die kamers op standaard is omdat kamer 11 se stortkop bietjie flou was en die drein geblok, maar baie lekker gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carla C - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Carla C
Saam met eggenoot / lewensmaat

R1500 per nag baie duur vir wat hul offer.

Olivia en Peter is ‘n wonderlike gasheer en vrou en hul is trots op hul werk. Die lodge se tuine lapa is baie swak onderhou. Speelrame en area vir kinders- verwaarloos! Mens besef daar is ’n waterskaarste, maar tog onderhou mede lodges hul tuine. Die eerste kamer wat aan ons allokeer is, is ‘n baksteen breedte van die restaurant (die “agterkamer”) Geen uitsig. Baie eenvoudig. Peter het ons verskuif na kamer 13, netjies maar glad nie die standaard wat jy sou verwag vir R1500 per nag met ontbyt ingesluit nie. Ons kamer kyk uit op huidige bouwerk - tydelik, maar 'n jammerte. Beperkte spyskaart (geen pryse gelys nie), maar van hoë gehalte. Die lapa- rusarea nie doeltreffend gemeubileer vir gaste om rustig te sit en die buitelewe en uitsig te geniet nie - verwaarloos. Dit was ons 12 jaar huweliksherdenking soos genoem aan Hayley - ons verwagtinge was ongelukkig nie ontmoet nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mokoya Lodge se terugvoer

Thank you for taking the time to provide us with your feedback, all constructive criticism is appreciated.
We are sorry to hear that the room did not meet your expectations. When we send the confirmation of the booking we give you the room number and we suggest that you view the room on our website and on our virtual tour, this we do to prevent guests from either being disappointed or to ensure that they know what they have booked.
Thank you for the compliments on Peter and Olivia – we are very proud of them and will certainly pass on the positive comments.
The building that you saw will be our new lounge area to ensure a comfortable relaxing retreat spot to sit and enjoy the scenery and surrounds, as we realise that the lapa is more suited for functions.
Regrettably water shortage is a problem as the Magalies River has also dried up. Holding thumbs for some rain soon.
We have touched base with you personally to offer compensation for you dissatisfaction. We hope to welcome you back to Mokoya Lodge soon.

Mokoya Lodge
Louisa B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louisa B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik rustig, baie lekker.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan-hendrik J - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan-hendrik J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig.

Mooi gebied.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilze B - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Ilze B
Gesin met klein kinders

Het meer verwag.

Ons het lekker gebly vir die naweek. Die kamers is net ongelooflik warm en daar is geen air con. Die stort lek water so die hele badkamer is vol water as mens klaar gestort het. Die toilet flush nie ordentlik nie, die parkering is te ver van jou chalet of kamer af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mokoya Lodge se terugvoer

Dear Ilze
Thank you for your detailed feedback. We are sorry to hear that your stay at the lodge was not up to par. We did try to accommodate your last minute changes with preference to different rooms to the best of our ability. Room 20 is a brand new room. Unfortunately, the air-conditioning has not yet been installed, but it should not have any plumbing issues. Please note that this information has been passed on to our concerned staff and will be taken care of. Despite this, we hope to be able to welcome you back in the future.
Warm Regards
The Mokoya Lodge Team

Mokoya Lodge
Richard V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Richard V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, rustig en baie aangenaam. Personeel was besonder bekwaam en professioneel en die kos was uit die boonste rakke.

Dit was n baie goeie keuse vir ons wegbreek van die huis oor Kersfees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mokoya Lodge se terugvoer

Dear Richard,
Thank you for your positive comments. We are so glad to hear that you enjoyed your stay with us. We hope your next stay is just around the corner.
Warm Regards,
The Mokoya Lodge Team

Mokoya Lodge
André H - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
André H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig.

Mokoya Lodge is ideaal vir 'n wegbreek om te rus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mokoya Lodge se terugvoer

Dear Andre,

Thank you for your feedback and for choosing to stay with us at Mokoya Lodge. We are looking forward to your next visit and wish you the best in your business and personal endeavours.

Kind regards,
The Mokoya Lodge Team

Mokoya Lodge
Danie F - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very enjoyable and the service and food was excellent.

We really enjoyed our stay although short and must compliment the staff on their friendliness and assistance given. Room 19 where we stayed in, was lovely and the food of a very high quality. Once again thank you and we will definitely visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mokoya Lodge se terugvoer

Dear Danie,
Thank you so much for taking your time to review us on TravelGround, we really do appreciate it. We are delighted to read that your stay with us was most memorable and we look forward to welcoming you back to Mokoya Lodge in the not too distant future.
Wishing you all the best.
Kind Regards,
The Mokoya Lodge Team

Mokoya Lodge
Quinton G - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Quinton G
Saam met eggenoot / lewensmaat

6 Ster kos vermom as 'n 3 ster restaurant.

Die kos is bobaas. Die verblyf is 3 sterre maar die restaurant verdien 'n baie hoër erkenning. Die bediening is ook fantasties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mokoya Lodge se terugvoer

Dear Quinton,

Thank you for your feedback. We are thrilled to hear that we exceeded your expectations and that your stay with us was most memorable. We proud ourselves on our excellent dishes prepared by our internationally trained Chef, Raymond and our staff, as well as our top-class service.

We are looking forward to your next visit and wish you the best in your business and personal endeavours.

Kind regards,
The Mokoya Lodge Team

Mokoya Lodge
Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 38 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hartbeesfonteinplaas 472, R560, Hekpoort, Magaliesburg, 1790, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgwMWEyYTYyLTQzZDItNDY0ZS04YjhkLTNhOTA2MDI0NmViMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 Farm Hartbeesfontein 472 R560, Hekpoort 1790 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -25.84504 27.66013
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem