Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Molalatau Lodge and Campsites

Opsomming van Resensie

3.3 uit 5van 28 resensies vir Molalatau Lodge and Campsites
Netheid
3.1/5
Diens
3.4/5
Ligging
3.5/5
Veiligheid
3.6/5
Waarde vir geld
2.8/5
Sake V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Sake V
Besigheidsreis

Unexpected. Bedding was nice and clean.

Unfortunately, there was no view of the river. The main reason I chose this place was because it was mentioned in their description that you can fish from the property, but I was unable to do so as there is apparently no access to the river, as per the receptionist. Don't let the pictures fool you! The property was mostly occupied by local workers from the mine and power station. People were drinking and playing music from their cars until 11pm. There was a 'load shedding back-up light' in my room, but it was not plugged in, so it was not working when the power went out. The mirror in the room was broken and fixed with masking tape. The lock on my room door was also not working.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Ronel M
Saam met vriende

Daar is meer as genoeg stilte. Die plekkie kort 'n bietjie opknappingswerk.

Die plek is baie stil. Daar is nie baie om te doen nie. Ons het meer verwag, maar as dit stilte is wat jy soek, is dit wat jy daar sal kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anet B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anet B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis ons 2de keer by Molalatau en sal weer gaan.

Baie rustige en netjiese plek. Ons het die natuur baie geniet en sal weer gaan alhoewel ons nie die cabin gekry het wat ons geboek het nie was die kuier nogsteeds lekker.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tarrant D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Tarrant D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is slegs 'n basiese oornagkamer.

Oornagkamers wat meestal deur kragstasiewerkers gebruik word. Naweke word dit meestal deur plaaslike dagbesoekers gebruik vir funksies. Natuurskoon kon beter benut word deur die rivier sigbaar te maak. Die oewer is bebos en blokkeer die uitsig van die rivier wat binne 50 meter is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melissa N - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Melissa N
Saam met vriende

Valse advertensie.

Met ons aankoms by Molalatau Lodge, was dit ongelukkig Eskom Loadshedding. Wat ons verstaan, dit is Suid-Afrika. Daar was geen kerse of lampies nie en ons was gelos in die donker. Ook geen waarskuwing om te laat weet dat ons moes self voorsien het vir dit nie. Ook toe krag weer aankom was daar geen warm water nie. Tweedens adverteer hulle dat hulle 'n restaurant het, geen waarskuwing, was hy toe. Laastens het ons Donderdag 'n epos gestuur en gevra of ons kon ontbyt reël vir Sondag en het geen terugvoer ontvang nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Belinda J - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Belinda J

Needs an upgrade.

It would be nice to have a kitchenette so that you can at least do basic cooking. Toilet door not working, no TV in on room. No chairs to sit on or braai close by, but managed to arrange for chairs and a braai to be brought to our unit. Place is neat and tidy, but needs an upgrade. OK if you just need a place to sleep with minimum facilities.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gregory P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gregory P
Gesin met klein kinders

Great service.

Easy booking in. Room is clean and neat. Asked for a TV which was sorted very quickly. Booked Dinner and Breakfast from Theo. Good Food Good Value. Thank you Theo and Elsabe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Molalatau Lodge and Campsites se terugvoer

Thank you Greg, was a privilege having you. Hope to see you soon.

Molalatau Lodge and Campsites
Martie S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Martie S
Saam met vriende

Die badkamers bestaan nie meer nie. Dis 'n jammerte.

Rest, kroeg en badkamers bestaan nie. Sal help as hulle profiel opgradeer word dan weet almal wat om te verwag. Die ontvangs en plan b (stortgeriewe van chalet) was wel baie skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Deon S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was regtig baie teleurgestel en het na slegs een aand besluit om te gaan (al het ons vir 2 nagte betaal).

Glad nie wat op internet belowe word nie, niemand by ontvangs (ons moes sel-nommer op deur bel om ons sleutel te kry), geen inboek, geen Covid-protokol en geen maskers. Geen kroeg (toegemaak met rooi tape en vol spinnerakke), geen restaurant (slegs kombuis wat take-aways verskaf en geen ys), swembad groen en vol alge (al is dit 32 grade buite). Cabin het geruik na rook en is nie skoon nie, het geen utensils (moes vra vir glase), geen water of prop op stoep se wasbak nie. Kitchenette bestaan uit kroegyskas (hele naweek se kos pas nie eers daarin nie en deur maak nie eers behoorlik toe nie), ketel, 2 borde en 2 koffiebekers. Braai op stoep was nog vuil van vorige kliënte se braai en geen sekuriteit nie (Albei hekke staan wawyd oop). Ape baie lastig, gooi asblikke uit en betjorts jou kar, kan nie venters oopmaak nie en lugreëling het gewerk (wys 16 grade) maar definitief nie koud gemaak nie. Was regtig 'n groot teleurstelling! Al positief was dat die enkele staflid (Stephan) wat ons gesien het, baie vriendelik en behulpsaam was en sy bes probeer het om ons te help.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandrie D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Sandrie D
Besigheidsreis

Was terleurgesteld. Beddegoed is netjies maar die hele vertrek vertoon oud en nie op standaard nie.

Die yskas val uit mekaar. Geen gaasrame m.a.w. kan nie vensters oopmaak nie, want goggas kom in. Stortvloer is lelik en oud.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Molalatau Lodge and Campsites se terugvoer

Sandrie
Baie dankie vir jou kommentaar. Ek het gaan kyk en ons gee andag aan die cottage. Jou beswaar met die vertrek en vloer wat oud lyk is baie vaag en ek sal graag meer duidelikheid wil hê. Die gebou is 'n hout cottage. Die hout is onlangs behandel en kan nie nuwer vertoon as wat dit reeds doen nie. Ons vervang nou gordyne met helderder kleure om die gevoel op te helder. Dalk kan jy meer spesifiek wees met die vertrek lyk oud. Ons neem jou beswaar baie ernstig op en wil dit graag aanspreek.

Molalatau Lodge and Campsites
Fanie P - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie P

Dit was fantasties gewees.

Almal was vriendelik. Theo het my gekontak en seker gemaak alles is reg. Dis so stil en rustig met die wonderlike natuur by jou deur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hermanus P - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Hermanus P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Daar gekom, geen stoof, geen ketel, geen kombuisware. Moes dit self reël by bestuur.

Swembad is groen. Trap deur plank op patio. Hout en vuur val deur vrot geroeste braaier. Swak swak swak. Lawaai deur ander gaste word nie beheer nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tshwaane S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tshwaane S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Our stay was good.

We think that there is a room for improvement. e. g microwave in the rooms for guests who did not include meals in their bookings.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sharon Lee V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Sharon Lee V
Gesin met tieners

Ons was in Ellis Ras vir besigheid. Maar is baie teleurgesteld in ons keuse van verblyf!

Die eenhede is glad nie instandgehou nie en val uitmekaar uit. Geen stortgordyn en badkamer groei muf op die mure. Daar is goggas orals, dis vreeslik vuil, DStv werk glad nie. Ons het Doom gaan koop en letterlik 'n blik uitgespuit. Glad nie lekker geslaap met die wete dat iets oor jou kan kruip in die nag nie. Ons sal nie terug wees nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Luis L - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Luis L
Saam met vriende

The restaurant was not equipped to feed us and the chef not on site. Stars to the barman who ran around and made phone calls to organise dinner for us. Also the bar is very under stocked with no bottled water and no cold drinks.

At breakfast the next morning the chef was entirely alone trying to wash dishes from the previous group and then having to cook and serve our meals. Breakfast was late and not up to standard. We feel that the public should be advised by the lodge and the booking agent that there is no shop, the bar is very limited and meals should be booked. The advertising is misleading. Also one of our friends had sent a message to lodge enquiring about the food as his wife is gluten and lactose intolerant. He was not given the courtesy of a reply.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Florence B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Florence B
Gesin met klein kinders

The units were clean and well prepared.

It will be nice if they can add a baby pool for kids aged 6 and younger.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mark J - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Mark J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Daar was niks om te doen wat geadverteer word nie.

Sal dit vir niemand aanbeveel nie. Die persoon wat ons ontvang het was wel baie vriendelik, maar het nie veel geweet wat daar aangaan nie. Ons het vir 4 volwassenes geboek en hulle het ons laat betaal vir 2 eenhede. So 8 mense kon daar slaap. Ons het slegs die 1 eenheid gebruik. Die swembad was so vuil ons kon nie eers swem nie. Ons het gegaan vir die visvang ─ daar was geen visvang nie. Ons verstaan van die droogte, maar as jy bespreek moet hulle jou sê sodat jy die keuse gegee kan word om na 'n ander plek te gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Molalatau Lodge and Campsites se terugvoer

Beste Mark, ek het weer na jou bespreking gaan kyk. Daar is nerens in jou bespreking melding gemaak dat julle wil visvang of dat dit enigsins 'n voorkeur of 'n voorwaarde is nie.
Dit daar gelaat, het ons die vorige twee naweke mense gehad wat kom visvang het. Ek vang self nie vis nie, dus weet ek regtig nie of die vis byt of nie, maar ons het ten minste 3 visvang gate om die lodge waar jy kan visvang.
Ek is baie jammer as ons visvanggeleenthede nie aan jou verwagtinge voldoen het nie.
Verder het jy 2 x King Fishers kamers wat ons begrotingkamers is, geboek. Ons beskrywing van die kamers is baie duidelik dat dit 2 bunker bedjies bevat en kan 4 mense akkommodeer. Jy het gevra om geskuif te word na 'n cottage wat uit 2 slaapkamers bestaan. Die Cottages wat alby reeds geboek. Toe het jy besluit julle wil by die King Fisher kamers bly. Ek kan nie uit jou bespreking vasstel of julle 4 mans of 2 mans en 2 vrouens is nie, dus het ek in elk geval aanvaar julle is 2 paartjies, daarom die twee kamers vir privaatheid, jy het immers self die bespreking gedoen.
As jy enige van die klagtes in jou kommentaar, of volledig met ons gekommunikeer het tydens die bespreking, kon ons regtig iets daaraan gedoen het.
Wat die swembaddens aan betref, is ek baie jammer. Ons het die dag voor julle opgedaag het, 80 mense as dagbesoekers gehad en dit was 'n besondere warm dag. Die druk wat soveel mense op die swembad geplaas het was ongelukkig net te veel, om dit die volgende oggend skoon aan julle beskikbaar te stel.
Ek is regtig jammer dat Molalatau nie aan julle verwagtinge voldoen het nie.

Molalatau Lodge and Campsites
Monica L - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Monica L
Gesin met tieners

Die lugversorgers werk en kamers is skoon en netjies.

Met my bespreking was ek onder die indruk al die verblyf is selfsorg. Die Visvangerkamers het net 'n ketel en yskas - geen verdere selfsorggeriewe nie. Die restaurant het nie Alle Carté menu gehad tydens ons verblyf nie, en ons is weggewys. Die kuierplek langs die rivier word nie benut soos op verskillende webbladsye geadverteer word nie. Daar is geweldig baie miere voor die Visvangerkamers en ons kon dus nie onder die bome kuier of braai nie. Die lugversorger het gewerk en daar was DStv soos geadverteer. Alhoewel die verblyf bekostigbaar is, sal ek Molalatau nie weer besoek nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lungile N - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lungile N
Gesin met klein kinders

Everyone was kind and friendly.

We were happy and loved the place. Will come back again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Almal was vriendelik.

Ons was gelukkig en mal oor die plek. Sal weer terugkom.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Molalatau Lodge and Campsites se terugvoer

Thank you for your kind review.=, Lungile. We cannot wait to host you again You are fantastic guests.

Molalatau Lodge and Campsites
Jr B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jr B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was rustig, aangenaam en veilig.

Ons het later as verwag by die lodge aangekom en ontvangs het spesiaal vir ons gewag. Die personeel was vriendelik en bedagsaam. Die kamer en fasiliteite was netjies, skoon en aan die kant en die kamer was ook elke dag skoongemaak. Die atmosfeer op die lodge was stil en baie aangenaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Molalatau Lodge and Campsites se terugvoer

Baie dankie, dis so lekker om te sien u het dit geniet by ons.
Hoop om u gou weer te sien.

Molalatau Lodge and Campsites
Monique S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique S
Enkelreisiger

Vriendelik en behulpsaam.

Was ‘n oase met vriendelike en behulpsame staf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Molalatau Lodge and Campsites se terugvoer

Monique, baie dankie vir die positiewe reaksie op Molalatau Lodge. Ons streef deurentyd daarna om ons diens aan ons gaste die verbeter. Hierdie positiewe boodskap is baie goed vir ons moraal. Ons waardeer dit vreeslik baie.

Molalatau Lodge and Campsites
Sias S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Sias S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal dit nie aanbeveel nie.

Dagbesoekers en ander gaste neem geen ander persoon in ag op die perseel nie. Bestuur doen ook niks daaraan nie. Voertuie met luid musiek staan by jou kamervenster en blêr. Vieruur die oggend kan jy die musiek van die voertuie hoor tot in Ellisras.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Molalatau Lodge and Campsites se terugvoer

December is always a challenge with regards to year-end functions. As for our policy, we try to close the lodge for day visitors by 6 o'clock at night, but at special occasions, we allow them until 8'o clock at night. I will follow this up and sort it out as an urgency. My apologies.

Molalatau Lodge and Campsites
Bertus D - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bertus D
Gesin met klein kinders

Great value.

The place is clean and neat. Only the swimming pool was too small and cold.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Molalatau Lodge and Campsites se terugvoer

It is not a heated pool, therefore it is regulated by the weather. Being in Lephalale for 45 years and being use to these extreme heat, with a very short winter, surely this is the first time I have heard a complaint of any pool being too cold in Lephalale. The size of the pool is 15m long by 7,7m wide and 1m deep at the shallow side, and 1,6m at the deep side. However, Molalatau Lodge do appreciate your positive review very much.

Molalatau Lodge and Campsites
Janet P - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Janet P
Gesin met tieners

You advertise fishing - there is no such facility. We slept only one night and moved early the next morning. It was a big disappointment.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Molalatau Lodge and Campsites se terugvoer

Dear Janet,

Thank you very much for your feedcak.

Would it be possible to advise who you asked for the fishing facilities as I would love to address it further? Furthermore, I will send you pictures of our fishing area/facilities to confirm that we do have these facilities available.

Molalatau Lodge and Campsites
Suzanne B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Suzanne B
Gesin met klein kinders

Dit was baie lekker en rustig.

Die ontvangs was baie vriendelik en het ons na 'n groter huisie geskuif sonder enige ekstra kostes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Molalatau Lodge and Campsites se terugvoer

Susanne, baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was n voorreg om julle te akkommodeer. Kom gerus weer!

Molalatau Lodge and Campsites
Anonieme gas - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ephenia M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ephenia M
Gesin met klein kinders

A very nice place.

The place is very nice and spacious.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Molalatau Lodge and Campsites se terugvoer

Dear Ephenia,

Thank you for your feedback. We are still busy with upgrades to our venue, due to being occupied for 4 years by a group of foreign contractors until October 2017. I promise to present to you an even better visit when you visit us again. I was great to have you visiting us.

We are looking forward to your next visit.

Molalatau Lodge and Campsites
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 198 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wonderboomhoek, Gedeelte 25, Lephalale, 0555, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8kYDCV3RTkoKAdji2J4eCQb5TdcEI0Qq0jrlNDmXuqmlN12g6m?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 28 5 1 4 Gedeelte 25 Wonderboomhoek Lephalale 0555 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.760883 27.738628