Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Molas Luxury Accommodation

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 2369, Moremadi Park, GA-Mothapo, 0727, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Molas Luxury Accommodation bied selfsorgverblyf in Ga-Mothiba in Limpopo, net 21 km vanaf Polokwane Internasionale Lughawe en 25 km vanaf Polokwane. Molas Luxury Accommodation is by Mankweng, net op die R71 voor die Paledi Mall geleë. Paledi Mall het bekende winkels, eetplekke soos KFC, Galitos, MacDonald's en ander winkels soos Super Spar, Shoprite Checkers om net 'n paar te noem.

Verblyf is beskikbaar in 3 netjiese selfsorgwoonstelle waarvan 2 vir 2 volwassenes en 'n kind geskik is, en die ander woonstel net vir 2 gaste geskik is. Elke woonstel het 'n slaapkamer, badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Elke slaapkamer en die leefarea het 'n plafonwaaier.

Die kombuisie in elke woonstel is met 'n yskassie, mikrogolf, stoof, oond, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het 'n slaapbank wat geskik is vir 'n kind en daar is ook 'n slim-TV. Gratis WiFi word voorsien en elke woonstel lei na 'n stoep.

'n Lughawependeldiens is teen 'n ekstra fooi beskikbaar. Die eiendom is veilig en het geslotekringtelevisie-kameras. Ontvangs kan gaste in Engels en Zulu help en dit is 24 uur oop.

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Molas Luxury Accommodation
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Thembeka Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 3

Ligging

  • Erf 2369, Moremadi Park, GA-Mothapo, 0727, Limpopo
  • Gaste dink Molas Luxury Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Limpopo
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 2369, Moremadi Park, GA-Mothapo, 0727, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfc4959bc59cbdd6b8708216b91d2051c8c96a348d89ee2b496f215d89756a38ef49b4b1dfc082b30ecb796656710342afb83?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 Stand 2369 Moremadi Park 0727 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -23.88702 29.69054
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem