Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Molenhof Gastehuis

Kamer 4
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer is op die grondvloer en het 'n glasskuifdeur wat toegang bied tot 'n stoep. Dit het 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n bad, stort en toilet. Daar is ook 'n TV met Netflix en YouTube, asook gratis WiFi. Veilige onderdakparkeerplek agter 'n elektroniese hek is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 5
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die dubbelkamer is op eerste verdieping en het nie 'n privaat ingang nie, en dit word via trappe bereik. Die eenheid het 'n koningingrootte bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Daar is ook 'n yskas, mikrogolfoond, ketel en TV met DStv. Gratis WiFi en lugversorging is ook beskikbaar. Gaste het toegang tot veilige onderdakparkeerplek en 'n losstaande braai. Gaste is ook welkom om die gemeenskaplike kombuis te gebruik.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 6
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die dubbelkamer is op eerste verdieping van die gastehuis geleë. Die kamer het nie 'n privaat ingang nie en word deur trappe bereik. Die eenheid het 'n koningingrootte bed en 'n aparte, privaat badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet. Daar is ook 'n yskassie, mikrogolf, ketel en TV met DStv. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Veilige onderdakparkeerplek agter 'n elektroniese hek en 'n tuin is beskikbaar vir die gaste. 'n Losstaande braai is ook beskikbaar. Gaste is welkom om die gemeenskaplike kombuis te gebruik.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 1
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die groot eenheid het 'n dubbelbed, enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die eenheid het ook 'n yskas, mikrogolfoond, waaiers en verwarmers tee- en koffiemaakgeriewe, WiFi en 'n TV met DStv. Veilige onderdakparkeerplek agter 'n elektroniese hek en 'n groot tuin is beskikbaar vir die gaste. 'n Mobiele braairooster is beskikbaar. Gaste is ook welkom om die gemeenskaplike kombuis in die huis te gebruik.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 2
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid het 'n koningingrootte-bed, 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die eenheid het ook 'n tweede aparte toilet. Die eenheid het ook 'n yskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, gratis WiFi en 'n grootskerm TV met die DStv. Veilige onderdak parkeerplek agter 'n elektroniese hek en 'n groot tuin is beskikbaar vir die gaste. 'n Losstaande braai is beskikbaar. Gaste is ook welkom om die gemeenskaplike kombuis te gebruik.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 3
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid het 'n koningingrootte-bed, 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die eenheid het ook 'n yskas, mikrogolfoond, eenplaatgasstofie, tee- en koffiemaakgeriewe, WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die eenheid het ook 'n etenstafel met sitplek vir 4, asook 'n sitkamerstel. 'n Losstaande braai en veilige onderdak parkeerplek is agter 'n elektroniese hek beskikbaar. Die huis het nie 'n kragopwekker nie.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 7 Meraai
Vanaf
Vanaf R800
per eenheid
  • Plek vir 3 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Meraai is 'n ruim gesinseenheid en het 'n privaat ingang. Dit het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed, en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die eenheid het ook 'n ketel, yskas, waaier en verwarmer, mikrogolfoond, eenplaatgasstoof, tee- en koffiemaakgeriewe, WiFi en 'n slim-TV met DStv. Die eenheid het ook 'n etenstafel waar gaste etes kan nuttig. Gaste kan op versoek ook die Lapa en swembad gebruik. 'n Losstaande braai en veilige onderdakparkeerplek is ook beskikbaar. 'n Omsetter is beskikbaar in die geval van beurtkrag.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Molenstraat 123, Bult, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdfd2560a4c17394eea97caec309eb57c70de79716fbfdcc0d9fc364ec55fa6410c153258f949c9b98e4c9af9a1b6b80a14b0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 213 5 1 5 Molenstraat 123 Bult 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.698751983263 27.095720062521
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem