LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Molenhof Guest House | LekkeSlaap
+35

Molenhof Guest House

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 131 resensies vir Molenhof Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Adriaan D - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan D
Saam met vriende

Dit was baie lekker.

Die gasvrou was baie vriendlik gewees. Die plek is netjies en ons sal enige tyd weer terug gaan soontoe. Waarde vir geld!

Magda B - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda B
Gesin met tieners

Uitstekend, pragtige, mooi skoon plek, definitief 'n 110% uit 100.

Jinne mense, dis seker die gerieflikste, mooiste, skoonste, plek waar ons nog gebly het in Potch, ons gaan elke jaar as gevolg van my dogter wat by NWU is, maar hierdie plekkie is nog die beste ooit. Die gasvryheid is onbeskryflik, ek sal Molenhof Gastehuis vir almal aanbeveel. Die mooiste tuine. Baie dankie.

Zelda V - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda V
Gesin met tieners

Absoluut waarde vir geld, netjies en goed ingerig.

Dit was 2de keer wat ons hier tuisgegaan het. In stil rustige omgewing naby aan restaurante ens. Marina is baie vriendelik en behulpsaam en laat mens tuis voel.

Amanda S - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda S
Enkelreisiger

Blyplek was skoon en netjies.

Baie oulike gastehuis. Skoon en netjies en waarde vir geld. Kan dit definitief aanbeveel.

Sonet D - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonet D
Enkelreisiger

Clean, neat, friendly.

Marina is an excellent and friendly host. Stayed at Molenhof Guest House numerous time over the years. It is always very neat and tidy.

Isabel M - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Isabel M

Baie skoon en gerieflik.

Wonderlike plekkie om in tuis te gaan.

Asanda M - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Asanda M
Enkelreisiger

Nice and quiet.

The guesthouse is nice and quiet.

John A - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John A
Enkelreisiger

Uitstekende waarde vir geld. Vriendelike ontvangs en uitstekende verblyf.

Nadat ek in 'n baie laat stadium akkommodasie by Molenhof Guest House gekry het, was ek bly dat die eienaar, Marina, my op 'n baie vriendelike manier verwelkom het. Niks was vir haar te veel moeite nie. Ek was net so tevrede met die gehalte van die akkommodasie. Al die nodige items was daar, mikrogolfoond, lugversorging, TV, yskas met diepvrieskas, ketel en volledige breekware en eetgerei. Onderdakparkeerplek binne 'n veilige area met 'n telefoon beheerde hek. Altesaam puik.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Excellent value for money. Friendly welcome and superb accommodation.

Having secured accommodation at Molenhof Guest House at a very late stage, I was pleased to be welcomed by the owner, Marina, in a very friendly manner. Nothing was too much trouble for her. I was equally pleased at the quality of the accommodation. All the necessary items were on hand, microwave, air con, TV, fridge with deep freezer, kettle and full set of crockery and utensils. Undercover parking within a secured area and phone operated gate. Altogether superb.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Amelia F - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia F

Perfek!

Die verblyf was perfek! Op die ideale plek geleë, vriendelik en netjies. Ek sal dit enige tyd aanbeveel en gaan definitief volgende jaar weer daar bly.

Yvonne B - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne B
Enkelreisiger

Verwelkomend.

Gasvryheid. Kamers skoon en ingerig vir selfsorg. Sentraal geleë en naby kampus.

Marietjie S - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie S
Gesin met tieners

Lekker ruim.

Ons het baie lekker gebly. Baie ruim en baie goed geleë vir Aardklop, maar die lawaai vanaf die bure en die bult was nogal 'n beproewing. Sondag was egter lekker stil toe al die gewoel bedaar het.

Alida V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida V
Gesin met tieners

Heerlik en in stilte.

Heerlik om te oornag as jy kinders universiteit toe bring.Marina is baie vriendelik en gasvry. Sy is ook baie toegeeflik vir spesiale vergunnings. Beveel Molenhof beslis aan.

Christian F - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christian F
Enkelreisiger

Baie netjies en sentraal!

Die verblyf kan aanbeveel word vir enkel- en meervoudige reisigers! Is sentraal geleë baie netjies en binne parkering! Die eienaars baie gasvry - naby restaurante ens. Enigste negatief - die eenhede het nie lugversorging, wat nie 'n probleem is as daar net waaiers was, dak- of staande eenhede was nie! Beveel Molenhof aan!

Thinus G - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thinus G
Gesin met tieners

Sentraal geleë, naby winkels, restaurante en sportvelde en luuks.

Dis maklik om te vind. Naby al die nodige fasilieteite soos restaurant, winkels en sportvelde waar ek wou wees. Baie skoon en netjies gewees. 'n Beter keuse kon ek nie maak nie. Ek sal dit vir enige person aanbeveel wat 'n plek soek om vir 'n aand of twee te oornag.

Kobus D - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus D
Enkelreisiger

Hartlik, gesellig en professioneel.

Vriendelik ontvangs. Netjiese en gerieflike verblyf. Hulpvaardige gasvrou.

Cecile M - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cecile M
Gesin met tieners

Skoon en gerieflik!

Die kamers is ruim en toegerus met al die nodigste! Die sentrale ligging is baie gerieflik met die dat alles naby is! Die kamers is skoon en daar is veilige onderdakparkering agter ‘n elektriese hek!

Imelda J - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Imelda J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Vriendelike diens, baie netjies.

Coenraad V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Coenraad V
Enkelreisiger

Die kamer is gerieflik en jy het alles wat jy nodig het.

Ek was baie vriendelik verwelkom deur Mirina. Sy is 'n bekwame behulpsame gasvrou en het my dadelik laat tuis voel. Let wel ek was in 'n selfsorgeenheid. Die kamer het alles wat jy nodig het. Ek het 2 nagte se verblyf bespreek in die gastehuis. Jy is naby die Puk-kampus en eetplekke. Tog was daar nie lawaai soos mens verwag by die kampus nie. Die Vrydag aand het die dorp nie water gehad nie. Dit was buite almal se beheer.

Christa D - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Silwerskoon en netjies.

Het by 'n vorige geleentheid ook van Molenhof gebruik gemaak. Weereens was ons nie teleurgesteld nie. Baie vriendelike ontvangs deur die gasvrou Marina. Kan die gastehuis beslis aanbeveel. Sal ook in die toekoms weer van hul dienste gebruik maak. Plek is baie gerieflik naby alles en silwerskoon.

Lizette P - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lizette P
Gesin met klein kinders

Baie mooi, maar gekompliseerd.

As jul bespreek maak seker dat julle die buite kamers om die huis bespreek nie binne die huis. 9h00 Saterdagaand moes ek in my kamer omdat hulle alarms wou stel. Ek het nie regtig daarvan gehou nie.

Molenhof Guest House's terugvoer

Die alarm word gestel sodra die laaste gas tuis gekom het na 'n geselligheid - maak nie saak hoe laat dit ookal is nie. Ons gaste se veiligheid word altyd voorop gestel. Jy het teen 21:00 nog nie die sleutels vir die kamer hom haal nie. Ons gasvrou wou net seker maak jy word nie uitgesluit nie.

Molenhof Guest House
Sonja P - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja P
Gesin met tieners

Heerlike ontspanne en rustige verblyf. Voel soos huis.

Ontvangs was vriendelik en hulpvaardig. Kamer is baie netjies en skoon. Die tuin is 'n rustige hawe om te ontspan. Veilig en lekker naby die universiteitsaktiwiteite. Het soos huis gevoel.

Nicolene V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicolene V
Gesin met tieners

Eerste keuse vir verblyf in Potchefstroom as jy NWU besoek.

Vriendelike diens, mooi kamers, genoeg parkering. Beste van alles is dat die gastehuis op die perfekte plek geleë is, straat-af vanaf Dinkie en Lavaria en letterlik loopafstand vanaf die kuier- en eetplekke! Ons het baie lekker geslaap!

Selene H - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Selene H
Enkelreisiger

Nice homely environment.

Friendly reception and very neat accommodation. Will definitely stay there again in the future.

Selene H - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Selene H
Enkelreisiger

Uitstekende verblyf.

Jy gaan nie sommer beter akkommodasie kry nie. Netheid, veiligheid, kliëntediens, ligging en waarde vir geld is 100%. Sal definitief in die toekoms weer by Molenhof bly.

Jaco M - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker netjiese verblyf.

Lekker groot kamer met KykNet op TV.

Sarel V - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel V
Enkelreisiger

Aangename rustige omgewing om te oornag en vir langer verblyf.

Vriendelike ontvangs en baie netjiese verblyf. Veilige parkering en WiFi werk goed.

Anelie D - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anelie D
Enkelreisiger

Vriendelike ontvangs en 'n algehele lekker verblyfopsie.

Goeie vriendelikheid en behulpsaamheid vanaf eienaar.

Chrisna M - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisna M
Enkelreisiger

Baie vriendelike mense. Baie mooi en netjiese kamers. Rustige omgewing.

Sien sterre.

Joanel G - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanel G
Enkelreisiger

Uitstekende waarde vir geld.

Sien sterre.

Etienne G - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne G

Uitstekende verblyf.

Jy gaan nie sommer beter akkommodasie kry nie. Netheid, veiligheid, kliëntediens, ligging en waarde vir geld is 100%. Sal definitief in die toekoms weer by Molenhof bly.

Ansune P - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansune P
Gesin met klein kinders

Ongelooflik rustig en mooi.

Hierdie gastehuis word aanbeveel vir oud of jonk. Vriendelike, aangename diens en pragtige, gerieflike gastehuis!

Marna N - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marna N
Gesin met tieners

Heerlike sorgvrye verblyf.

Ons het baie lekker gebly, Marina is 'n gasvrou duisend. At, die kat was 'n welkome afleiding gewees. Weereens baie dankie.

Ronel K - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel K
Saam met vriende

Verbasend goed toegerus vir 'n gastehuis!

Omdat ons meer "selfsorg" as "gastehuis" mense is en nie regtig geweet wat om te verwag nie, het ons meer goed saamgevat as wat nodig is - soos breekgoed en bakke (vir 'n braai na Aardklop). Ons was aangenaam verras gewees met 'n ten volle toegeruste kombuisie en het niks nodig gehad nie! Die enigste "negatief" is die feit dat ons nie geweet het waar om in te gaan nie en het buite gestaan en wag vir 'n rukkie, maar ek is seker as ons voor die tyd gevra en behoorlik uit probeer vind het, sou ons ook beter ingelig gewees het. Baie dankie Marina vir jou gasvryheid en geduld!

Petro R - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike, smaakvolle verblyf.

Molenhof bied heerlike verblyf met al die nodige vir 'n nag se oorslaap. Ons sal beslis weer van die gastehuis gebruik maak.

Elanij S - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elanij S
Enkelreisiger

Heerlik.

Die kamer was baie gemaklik met baie spasie en ‘n werkarea met ‘n lessenaar was baie handig.

Marelize V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marelize V
Enkelreisiger

Clean setup and friendly service. Keeping individual needs in mind.

Molenhof provided a clean and quiet stay. Friendly service. Easy to use in terms of gates, keys etc. Would stay there again and recommend to others as well. Near the University.

Charmaine J - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine J
Gesin met tieners

Wonderlik.

Dis was baie lekker, soos huis gevoel.

Suzette V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Suzette V
Enkelreisiger

Aangenaam.

Baie sentraal geleë, baie vriendelike gasvrou, baie skoon, netjies en goed toegerus. Aangename verblyf!

Hennie V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie V
Enkelreisiger

Skoon, netjies en vriendelik.

Ek is vriendelik ontvang. Kamer wat netjies en skoon. My enigste kritiek is dat vorige gaste die TV-kanale uitstel en ek wou nie peuter nie.

Michelle H - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle H
Enkelreisiger

Dit was fantasties. Al my verwagtinge oorskrei! Dankie.

Molenhof gastehuis is werklik waarde vir geld. Hulle bied alles wat jy nodig en sit altyd ekstra moeite by waar hulle kan. Ek sal hulle aan almal voorstel. Was regtig die beste waarvoor ek kon vra.

Gerhard S - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Als wat ons nodig het vir 'n vinnige besoek.

Skoon, netjies en goed geleë met veilige parkering.

Marietjie S - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename verblyf.

Netjiese, veilige verblyf. Vriendelik ontvang.

Lizel K - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizel K
Enkelreisiger

Die verblyf was baie gemaklik, skoon en die mense vriendelik.

Gemaklik. Skoon. Goed geleë.

Belinda C - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Belinda C
Saam met vriende

Rustig.

Ongelukkig net een aand oorgebly, maar baie aangenaam. Beddegoed was baie mooi, maar te veel op die bed wat dit te swaar gemaak het.

Mariette S - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette S

Baie lekker!

Die gastehuis was netjies, skoon en alles wat jy nodig het. Waarde vir geld en sal beslis weer daar tuisgaan.

Christa D - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik geleë. Oulike, netjiese plek.

Die eienaars is baie gaaf en vriendelik. Alles was silwerskoon. Plekkie baie netjies ingerig. Sal plek beslis aanbeveel. Baie dankie, ons het heerlik gebly.

Welmare R - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Welmare R
Enkelreisiger

Baie welkom en gemaklik gevoel.

Baie vriendelike en gemaklike omgewing. Baie gerieflik en netjies.

Petro C - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie oulike en mooi plek.

Sal Molenhof Guest house aanbeveel, mooi plek met baie goeie diens.

Anita J - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anita J
Gesin met tieners

Baie gerieflik en netjies.

Baie gasvry en kan definitief aanbeveel word vir gemaklike verblyf.

Elise V - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elise V
Enkelreisiger

Rustig, skoon, goed geleë en veilig.

Ek sal Molenhof altyd aanbeveel oordat toegang maklik is en parkering veilig en onder dak. Dit is baie sentraal geleë ten opsigte van die universiteit en sportgronde.

Milette J - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Milette J
Gesin met tieners

Skoon en netjies. Vriendelike diens.

Skoon en netjies. Hartlike ontvangs. Geen probleme.

Pierrette L - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierrette L
Gesin met tieners

Waarde vir geld.

Heerlik gebly. Alles wat jy nodig het en meer. Baie dankie vir die gasvryheid. Heerlik stil omgewing.

Jaco M - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese kamer naby aan Pukke.

Naby Pukke. Veilig. Genoeg parkering.

Anso V - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anso V
Gesin met tieners

Rustige huislike atmosfeer!

Ek was te deur die slaap om veel meer te onthou. My dogters het ons ingeboek. Kon vroeër ingegaan het. Dit was baie aangenaam om daar te kon bly. Ek kon die narkose afslaap en ons het die volgende oggend uitgeboek.

Marné M - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marné M
Saam met vriende

Fantasties!

Baie netjiese ruim kamers, en vriendelike diens!

Esmarie B - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Esmarie B

Dankie, ons sal graag weer oorslaap by Molenhof Guest House.

Dit regtig 'n pragtige oorslaapplek, met 'n rustige tuin. Die woonstel is baie netjies en alles wat nodig is, is beskikbaar. Ons sal weer oorslaap by Molenhof.

Katryn D - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Katryn D
Gesin met klein kinders

Baie mooi, netjies en veilig, ook vir voertuig!

Baie netjiese gastekamers, met al die nodige geriewe. 'n Badsepie, shampoo en miskien so 2 beskuite sou welkom gewees het. Die beskikbaarheid van WiFi was wonderlik! Sal beslis aanbeveel!

Marelize H - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize H
Enkelreisiger

Baie vriendelike diens en netjiese kamers.

Netjies. Baie vriendelike diens. Sal die gastehuis vir enigeen aanbeveel.

Blanche S - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Blanche S

Perfek geleë. Baie netjies. Waarde vir geld.

Marina en haar span kry dit reg om professionele diens te lewer dóg vriendelik en warm te wees. Die akkommodasie is netjies en aandag is gegee om ons verblyf so gerieflik moontlik te maak (attention to detail). Molenhof is uiters gerieflik geleë - in ons geval was dit belangrik om na aan NWU, eetplekke, ens te wees. Ons sal beslis weer by Molenhof tuisgaan en kan dit hoogs aanbeveel.

Elsie V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie V
Enkelreisiger

Molenhof is 'n gerieflike en netjiese gastehuis en ek het my verblyf terdeë geniet.

Molenhof is sentraal geleë in Potchefstroom en is baie naby die NWU. Dis 'n gerieflike en veilige verblyf vir enige studente ouer. Dit is silwerskoon en baie netjies, met selfsorgfasiliteite, TV, WiFi en lugreëling. Ek kan Molenhof aanbeveel vir 'n rustige en veilige verblyf-ondervinding in Potchefstroom.

Monica S - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Monica S
Gesin met tieners

Rustig.

Goeie verblyf naby die universiteit.

Willem P - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was nou lekker rustig met geen lawaai van mense en motors nie.

Ek sal dit aanbeveel vir enige persoon wat rustigheid en waarde vir geld bo luuksheid stel.

Herman G - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige atmosfeer met stylvolle verblyf.

Ons het die rustigheid met die mooi tuin en die tarentale en At die kat baie geniet. Die kamer was baie goed toegerus en met goeie smaak en styl versier.

Marie H - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike, flink terugvoer en baie goeie ontvangs.

Marina het ons hartlik ontvang en onmiddellik tuis laat voel. Molenhof Gastehuis het 'n rustige atmosfeer en mens kan heerlik buite in die tuin ontspan. En hier kan mens lekkeslaap!

Rika N - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika N
Saam met vriende

Wonderlike skoon, netjies en veilige verblyf.

Die verblyf was lekker geleë ons is met gasvryheid ontvang, maar kon kom en gaan soos ons wou. Die plek was skoon, netjies en baie ruim. Die kombuis was ten volle ingerig. Dit was heerlik om hier te bly.

Rochelle V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rochelle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties, netjies en vriendelik.

Het baie lekker gebly, dit was skoon en netjies en Marina was baie vriendelik. Volgende jaar bly ek weer daar vir Aardklop.

Dirk L - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk L
Gesin met tieners

Great enjoyed the stay!

Enjoyed our stay, very neat and clean! Friendly host.

Elma W - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elma W
Gesin met klein kinders

Rustige, veilige omgewing, sal enige tyd weer hier kom bly.

Vriendelike personeel en baie netjiese verblyf. Rustige en veilige verblyf en omgewing.

Lizette P - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizette P
Gesin met tieners

Uitstekend.

Baie vriendelik en akkommoderend! Baie dankie vir alles Marina!

C M - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
C M
Enkelreisiger

Gerieflik en gemaklik.

Mense is vriendelik en baie behulpsaam. Kamers is skoon en lekker ingerig met die nodige goed. Wifi het nie altyd gekonnekteer nie maar hul het my dadelik probeer help om dit reg te stel. Sal verseker weer daar gaan bly.

Nicolene G - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene G
Gesin met tieners

Gastehuis baie oulik ingerig in 'n stil, vriendelike omgewing.

Het lekker gebly by Molenhof. Kamer 3 baie goed ingerig. Personeel baie vriendelik en hulpvaardig.

Stephan V - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die eenheid is baie netjies en veilig. Ek het voorwaar lekker gebly daar en sal dit beslis aanbeveel.

Die eenheid is baie netjies en veilig. Ek het voorwaar lekker gebly daar en sal dit beslis aanbeveel. Die ligging is ook perfek, veral vir families wat studente wil kom besoek. Die eienaar was ook baie vriendelik en het ons dadelik laat tuis voel.

Ilse O - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse O
Enkelreisiger

Baie gasvry ontvang, veilige, billike verblyf.

Ek sal Molenhof Gastehuis aanbeveel. Die gasvrou is uiters vriendelik. Dit is baie veilig en billik en baie naby aan die NWU se sportterrein waar ek die Universiteite Tennistoernooi bygewoon het.

Adelaine P - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adelaine P
Enkelreisiger

Baie netjies en eienaars baie vriendelik.

Baie netjiese kamers. Waarde vir geld. Vriendelike eienaars.

Herman B - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Herman B
Enkelreisiger

Gerieflik en toeganklik.

Naby alles en gee waarde vir verblyf.

Louis L - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis L

My eerste keuse in Potchefstroom!

Die gastehuis is uitstekend geleë met al die nodige geriewe. Pynlik netjies, met vriendelike en hartlike diens.

Jadrique K - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jadrique K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry en vriendelik.

Ons gasvrou was ongelooflik vriendelik en akkommoderend en het hard gewerk om seker te maak ons was voor gesorg en dat alle logistiese reëlings in plek was om ons verblyf lekker te maak.

Marietjie F - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie F
Gesin met tieners

Aangenaam.

Vyfster verblyf in pragtige, gemaklike en gerieflike kamer in 'n veilige en rustige omgewing. Vriendelike en hulpvaardige diens van die gasvrou. Daar was 'n probleem met die watertoevoer na ons kamer. Marina het uit haar pad uit gegaan om die oorsaak van die probleem te probeer kry en dit te probeer regstel. Toe daar steeds 'n probleem was, het sy haar eie privaat badkamer aan ons beskikbaar gestel. Die watertoevoer was daar ook nie reg nie, maar ons kon darem bad en teen die volgende oggend was die probleem opgelos. Ek glo dit was 'n munisipale probleem. Baie dankie vir jou moeite, Marina, ons waardeer dit en het baie lekker gebly!

Petro R - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro R
Saam met vriende

Netjiese, ruim gastehuis in 'n pragtige tuin.

Dis 'n ideale oornagplek, volledig toegerus, netjies en alles wat nodig is. Baie vriendelike ontvangs en alles is georden. Die pragtige rustige tuin was heerlik om in te ontspan. Baie dankie vir puik losies.

Elsabe C - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe C

Goedkoop, netjies, veilig, vriendelik. Rustig!

Die eienaar is baie hulpvaardig en profesioneel. Rustige verblyf met ordentlike gaste. Kamer baie ruim, netjies, alles wat ons nodig gehad het.

Helena A P - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena A P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename, rustige atmosfeer.

Ons het die spesiale voordeel gehad dat ons in 'n kamer op die grondvloer geplaas was, alhoewel ons bespreking vir 'n kamer op die eerste verdieping was. Ons is pensionarisse en sou werklik teen die trappe op gesukkel het. Ons kamer was baie gerieflik en netjies. Die mense was aangenaam, vriendelik en baie behulpsaam en die kieterkat het selfs vir ons met sy teenwoordigheid vereer.

Dannelle V - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dannelle V
Enkelreisiger

Huislik en baie veilig, netjies, skoon en sal weer daar gaan oorbly.

Sien sterre.

Daleen K - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen K
Gesin met tieners

Wat 'n lekker kuier, voel soos huis!

Baie dankie vir die heerlike kuier en ekstra moeite wat vir ons gedoen is. Geen versoek is te veel nie. Die rustige grasgroen tuin-atmosfeer met bankies laat jou sommer tuis voel. Ons het heerlik gekuier en geslaap. Lekker naby aan die NWU kampus en met hekkontrole is dit gerieflik om in en uit te gaan sonder om elke keer die gasvrou te pla. Vriendelike diens, netjiese kamers, ek sal definitief weer hier tuisgaan. Nogmaals baie dankie!

Carien P - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien P
Gesin met tieners

Sien sterre.

Baie netjiese en gerieflike kamers. Ontvangs is hartlik en vriendelik en die eienaars gaan uit hul pad om aan versoeke te voldoen!

Marietjie S - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename verblyf.

Sal Molenhof aanbeveel vir verblyf op Die Bult. Die vyf sterre toegeken spreek vanself.

Helet S - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Helet S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike eienaars en personeel. Skoon, netjiese kamer.

Heerlike ruim kamer. Yskas, mikrogolf, ketel en heerlike warm stort. Wat meer kan mens vra.

Le-anne U - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Le-anne U
Gesin met klein kinders

Baie gemaklik en genoeg spasie.

Was baie tevrede met die diens en die blyplek - sal dit beslis aanbeveel vir vriende en familie. Baie skoon, netjies en genoeg spasie veral omdat ons klein kinders het.

Jac C - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jac C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs en aangename verblyf.

Die bestuur was vriendelik en tegemoetkomend en het ons toegelaat om langer aan te bly om 'n middagfunksie te kan bywoon.

Erika D - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erika D
Saam met vriende

Die verblyf was baie aangenaam, en die eienaars was besonder vriendelik.

Dit sal help as ontbyt ingesluit kan word.

Fanie V - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fanie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies en veilig.

Vriendelik ontvang. Kamer is skoon en netjies. Veilige parkering. Ongelukkig was die 4 kussings op die bed of pap of heeltemal hard.

Nicky B - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nicky B
Enkelreisiger

Gasvry!

Bietjie verwarring rondom die bespreking toe ek daar aankom, maar na dit uitgesorteer is het ek 'n hartlike ontvangs gehad, spesifiek van die gasvrou. Die self-catering plekkie was pragtig met als wat ek nodig gehad het. Beslis waarde vir geld!

Lizette B - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette B
Gesin met tieners

Gerieflik, skoon met alles wat jy mag nodig kry in die eenheid. Vriendelike diens sal verseker weer jy kom bly.

Ons het baie lekker gebly! Die kamer was goed toegerus selfs met melk en koue water in die yskas. Parkering is veilig en almal was baie vriendelik en bereid om te help. Ons sal verseker weer daar bly indien ons Potch toe kom.

Leonora V - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonora V
Saam met vriende

Ideale ligging naby universiteit, baie vriendelik, skoon en netjies!

Die verblyf by Molenhof was baie lekker. Ideaal geleë naby die universiteit en baie netjies en skoon.

Ferdinand B - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdinand B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was presies wat ons nodig gehad het teen 'n billike prys.

Ons was op soek na verblyf naby die universiteit vir 3 persone teen 'n billike prys, sonder dat mens vir die ekstra person 'n volle eenheid met enkeltariewe hoef te betaal. Die eenheid was lekker groot en silwerskoon met al die geriewe wat nodig was teen 'n billike prys.

Jackir D - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackir D
Gesin met tieners

Veilig, rustig en silwerskoon.

Die kamers is baie ruim, goed toegerus en lieflik skoon. Die omgewing was baie rustig en veilig. Die ligging is perfek as jy die Bult en Universiteit besoek. Ons sal beslis weer daar oorslaap as ons in Potch kom.

Rita S - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rita S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon kamer naby universiteit en sal aanbeveel word.

Was vriendelik ontvang, en kamer was netjies die badkamer was egter nie baie groot nie en die toilet sit op 'n baie ongemaklike plek.

Amanda R - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda R
Enkelreisiger

Rustige atmosfeer en waarde vir jou geld.

Kamer is heerlik ruim, met als wat jy kan nodig kry. Voertuie is veilig agter hoë mure en groot hek. Dit was 'n stil en rustige omgewing.

Cathy T - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathy T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vreeslik gemaklik, skoon en ruim!

Ons was slegs vir een aand hier maar dit was 'n baie aangename kuier en ek sal dit definitief vir ander aanbeveel!

Nico R - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nico R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly, maar was nie wat aan my voorgestel was nie.

Kwotasie was vir B&B. Met aankoms moes ek verneem dat dit net vir kamer is en nie ontbyt insluit nie.

Etienne K - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne K
Enkelreisiger

Geen fieterjasies; goeie selfsorgverblyf.

Vriendelike en aangename eienaars wat mens tuis laat voel. Ruim kamer met alles wat nodig is. Baie redelike prys vir 'n enkelpersoon.

Molenhof Guest House's terugvoer

Beste Etienne,
Ons gastehuis het nog nooit enige etes gegee nie. Die eenheid dui duidelik aan dat dit selfsorg is. Op die webblad word daar pertinent aangedui dat slegs tee / koffie verskaf word.

Molenhof Guest House
Robert O - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert O
Gesin met tieners

Baie aangename, vriendelike mense.

Baie netjiese, gerieflike, ruim kamers in 'n rustige omgewing toe ons daar was.

Adel S - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige en aangename verblyf.

'n Ruim, skoon kamer met alle nodige geriewe, sowel as 'n badkamer en stort asook 'n addisionele toilet. Die verblyf was aangenaam. Word beslis aanbeveel.

Riette T - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riette T
Enkelreisiger

Uitstekend!

Aangenaam, rustige atmosfeer, skoon en ruim.

Madri H - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madri H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik en goeie diens! Baie goeie ligging! Ons het die tyd daar geniet.

Dit was lekker om via LekkeSlaap 'n lekker gastehuis op te spoor... Die moeite en geld werd!

Willem L - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Willem L
Saam met vriende

Uitstekende waarde vir geld.

Vriendelik, billik, skoon genoeg en goed geleë. Alles wat mens benodig.

Jeanne K - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne K
Enkelreisiger

Baie aangename verblyf.

Vriendelike en behulpsame gasvrou.

Ronel D - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel D
Gesin met klein kinders

Baie netjies en uitstekende diens!

Baie netjiese gastehuis. Die kamers is lekker ruim met alles wat jy nodig het vir selfsorgdoeleindes. Lekker groot en mooi tuin vir kinders om te speel. Swembad is ook veilig toegemaak vir kinders. (My seuntjie het op die seil geloop en niks oorgekom nie). Uitstekende diens en baie vriendelike personeel. Ons het 'n krisis gehad en moes op die nippertjie een van ons aande verbeur / kanselleer. Molenhof was so vriendelik en oulik om iemand in ons plek te kon kry vir daardie aand en het gesê dat ons dus nie vir daardie aand hoef te betaal nie en dus niks geld verloor nie. Baie dankie. Ons waardeer dit baie! Ek sal beslis weer by julle kom oornag en dit met graagte vir mense aanbeveel. Daar is ook baie veilige parkering naby jou kamer.

Elmarie V - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie V
Enkelreisiger

Eienaars baie vriendelik. Verblyf uitstekende waarde vir geld. Ruim en ALLES wat ek nodig gehad het.

Molenhof Gastehuis is uitstekende waarde vir geld. Dis 'n ruim selfsorg-eenheid. Gerieflik naby Universiteit. Daar is 4 beddens en 'n kombuis met stoof en yskas, eetkamer en sitkamertjie, bad en stort. Alles teen 'n baie bekostigbare tarief.

Dina Elizabeth S - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dina Elizabeth S
Gesin met klein kinders

Ek het heerlik gebly, al was dit net so vinnig verby gewees.

Dit was baie lekker gewees, dankie!

David L - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David L
Besigheidsreis

Baie gesellige blyplek.

Naby aan die Kampus, baie netjies, vriendelike en tegemoetkomende diens, goeie sekuriteit (maak hek met jou foon oop), goeie prys.

Willem H - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uiters gasvry, ruim en netjies.

Veilige parkering en naby NWU asook restaurante en inkopiesentrums. Vir die prys sal jy Molenhof Gastehuis moeilik wen met enige ander verblyf. Dit is nooit moontlik om jou eie tuiste se gerief te vervang met ander verblyf nie. By Molenhof Gastehuis voel jy egter onmiddellik tuis. Ek glo dat vriendelikheid en diens hier die wagwoord is. Sonder twyfel kan ons die uitsoek gastehuis met oortuiging aanbeveel.

Renett B - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renett B
Enkelreisiger

Ek het my verblyf by Molenhof geniet.

Ek was meestal in die aand daar en dit was nogsteeds die moeite werd. Molenhof Gastehuis is definitief aanbeveelbaar. Ek sal definitief in die toekoms weer van hulle gebruik maak. Dis skoon en goed toegerus. Ek het my verblyf daar baie geniet. Die mense is ook baie gasvry wat mens natuurlik welkom en tuis laat voel het.

Ilse D - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ilse D
Besigheidsreis

Goeie verblyfkeuse vir besigheidspersone of toeriste.

Baie netjies, ruim en alles wat jy nodig het. Goed geleë. Rustige omgewing.

Greta W - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Greta W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie heerlik gebly!

Uitstekende verblyf. Baie netjies.

Bernice V - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernice V
Gesin met tieners

Baie goed geleë.

Waarde vir geld. Skoon, gemaklik en ruim. Beter as hotelkamer.

Pieter V - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs, netjiese skoon kamer en veilig.

Ek kan Molenhof aanbeveel. Netheid, veilige parkering en maklike toegang tot die kamer is vir my belangrik.

Willem V - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem V
Gesin met tieners

Baie netjies en veilig!

Die plek is baie netjies en baie veilig. Baie goed geleë as jy na die sportgronde van die Universiteit kom.

Theo S - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo S
Gesin met tieners

Baie vriendelik ontvang. Veilige parkering en maklike toegang by veiligheidshek.

Kamer uitstekend toegerus, pragtig gemeubileer, skoon en netjies. Alles en alles ... 'n baie aangename ervaring. Sal Molenhof weer besoek en daar oorslaap indien die geleentheid hom voordoen. Hoog aanbeveel!

Ronel C - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel C
Enkelreisiger

Gerieflik, skoon en veilig. Naby alles, maar stil en rustig.

Ek het regtig baie veilig, welkom en gemaklik gebly. Dankie vir 'n wonderlike tyd daar, selfs toe ek 'n ekstra dag wou bly op laat kennisgewing is ek gehelp. Dankie weereens.

Petro R - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike skoon, netjiese ingerigte bekostigbare kamers, veilige parkering en sekuriteitshekke. Rustig en stil in die nag. Gasvrye mense. Word goed aanbeveel. Naby universiteit geleë.

Molenhof gastehuis is 'n uitstekende, skoon, netjiese en gerieflike plek om te bly. Gasvryheid en vriendelike mense het ons verblyf nog aangenaam gemaak. Kamer is ruim en ingerig met alles wat mens nodig het. Rustig en stil in die nag. Veilige parkering en sekuriteitshekke by jou kamer. Dis bekostigbaar. Naby die universiteit en eetplekke geleë by die Bult. Ek kan dit sonder enige voorbehoud aanbeveel. Ek sal vir al my vriende daarvan vertel.

Jaco M - Feb 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker selfsorg

Baie ruim skoon kamer naby aan universiteit.

Petra N - Feb 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Petra N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Baie netjiese en veilige verblyf.

Hannelie S - Feb 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons verblyf was baie lekker.

Ons het heerlik gebly in Molenhof. Sal dit vir enige iemand aanbeveel en die prys was regtig billik.

Riaan G - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Riaan G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles baie netjies en skoon!

Sal definitief weer van hul verblyf gebruik maak.

Jaco M - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en redelik geprys.

Naby aan universiteit. Baie netjies en redelik geprys. Selfsorg met die nodige mikrogolf en yskas in kamer. Bedien nie ontbyt nie.

Deon D - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon D
Gesin met tieners

Huislike, netjiese verblyf.

Ek en seuns was daar vir 3 dae. Diens was effektief en gasvry. Dis lekker sentraal. Sal weer daar bly!

Amelda P - Nov 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelda P
Gesin met tieners

Lekker gerus na 'n lang rit.

Ek kan Molenhof regtig aanbeveel. Na 'n lang rit van Pietermaritzburg na Potchefstroom was dit heerlik om op die bed te gaan lê en alles was rustig en stil. Die kamers is heerlik groot en lekker ingerig. Ek gaan definitief weer daar bespreek wanneer ek volgende jaar moet teruggaan.

Jurietta O - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurietta O
Saam met vriende

Baie gerieflik, veilig netjies en baie spasie. Vriendelike, hulpvaardige eienaars. Baie lekker gebly.

Bekostigbare verblyf, vang dadelik die oog. Molenhof sal gewild bly omdat dit goedkoop, netjies en ruim is. Ek sal vir al my vriende daarvan vertel.

Bb V - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bb V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die gastehuis was baie netjies en die eienaar baie vriendelik.

Baie dankie.

Denise Leigh G - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise Leigh G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilige parkering, pragtige kamer met al die nodige geriewe. Gasvryheid ongelooflik vriendelik en aangenaam.

Ons familie het ongelooflik lekker gebly. Gasvryheid en vriendelike mense het ons verblyf nog meer aangenaam gemaak. Kamer is ingerig met alles wat mens nodig het. Baie netjies en skoon. Sal verseker weer kom kuier.

Santa S - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santa S

Gerieflike verblyf in 'n netjiese gastehuis.

Molenhof is 'n uitstekende, skoon, gerieflike plek om te bly. Ek kan dit sonder enige voorbehoud aanbeveel. Die beddens slaap heerlik en die atmosfeer is gesellig. Bespreek Molenhof gerus vir jou volgende verblyf in Potchefstroom.

was R600
Vanaf R540
per nag (vir 2 persone)
was R600
Vanaf R540
per nag (vir 2 persone)
was R600
Vanaf R540
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Molenstraat 123, Bult, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE5NzVkMjU1LWE1NTUtNDhiZi1hMmIzLWE3NWI0Y2IyOGFmNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R600, nou Vanaf R540  per nag (vir 2 persone) 131 5 1 5 Molenstraat 123 Bult 2531 Noordwes 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -26.698751983263 27.095720062521
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!