Molenhuis Accommodation
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
-
Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Truterstraat 35, Robertson, 6705, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Molenhuis Accommodation is in die hartjie van 'n stil gesinsbuurt in Robertson. Die ligging bied maklike toegang tot winkels, restaurante, toeriste-aantreklikhede en wynplase in die omgewing waar gaste kan wynproe en trou-venues besoek.
Gerieflike verblyf word in 5 en suite-gastekamers aangebied. Elke gastekamer het 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 2 slaapkamers met 'n bad en 'n stort en 3 slaapkamers met net storte.
Gaste het toegang tot 'n groot gemeenskaplike kombuis in die gastehuis en dit het 'n yskas, oond en 'n stoof. Die gastehuis het ook 'n gemeenskaplike eetkamer en 'n stoep met stoepmeubels. Ontbyt en aandete is op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Die gastehuis bied veilige parkeerplek en dis 157 km vanaf Kaapstad.
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Truterstraat 35, Robertson, 6705, Wes-Kaap
- Gaste dink Molenhuis Accommodation het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Robertson Kaapse Wynlande Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
-
Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Truterstraat 35, Robertson, 6705, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom