Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Molenhuis Accommodation

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Frances Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 17 resensies vir Molenhuis Accommodation
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Aneske S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aneske S
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Absolute juweel waarheen ek enige tyd sal terugkeer.

Ten spyte daarvan dat ek op kort kennisgewing bespreek het, het die gasvrou uit haar pad gegaan om my met ope arms te ontvang en te laat welkom voel. My kamer was heerlik koel en baie gerieflik ingerig. My motor was veilig toegesluit en ek kon met 'n geruste hart heerlik slaap. Die gastehuis is ver weg van die hoofpad se gewoel. Ek sal hierdie pragtige gastehuis en dierbare gasvrou vir enige iemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Molenhuis Accommodation se terugvoer

Baie dankie vir die mooi boodskap. Dit was 'n plesier om jou hier te kon ontvang. Ek is so bly jy het die verblyf geniet. Tot weersiens.

Molenhuis Accommodation
Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maritza S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maritza S
Besigheidsreis

Very efficient and convenient.

Peaceful, quiet and very convenient, lovely host, everything you need for a quick trip, will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rondine L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rondine L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig en rustig.

Baie rustige area, veilige parkering agter 'n veiligheidshek. Baie vriendelike ontvangs. Die kamer is lekker ruim, skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Evan H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek.

Baie oulike, skoon en netjiese kamer met al die nodige geriewe. Die gasvrou is vriendelik en hulpvaardig. Ek sal dit vir enige iemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacky F - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacky F
Enkelreisiger

Ek is baie vriendelik ontvang.

My verblyf is verleng a.g.v. swaar reën sonder enige moeite.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adelle J - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adelle J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike waarde vir geld!

Frances, die gasvrou, het ons met ope arms verwelkom. So vriendelike, opregte mens het ek lanklaas ontmoet. Ons was ongelukkig net vir een aand daar, wens dit was langer. Die kamers is ongelooflik netjies, met die lekkerste beddens en kussings. Het gevoel of jy in jou eie bed slaap! Daar was koffie fasiliteite in die kamer, met beskuit ook nogal! Dit was 'n bonus! Hierdie gastehuis is 'n weggesteekte juweel. Al die oudhede en hout binne die gastehuis gee vir jou 'n warm, huislike atmosfeer! Dankie weereens Frances! Mag die gastehuis altyd geseën word dat dit uit sy nate bars! Vir hierdie klomp Kapenaars sien julle beslis weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Molenhuis Accommodation se terugvoer

Vreeslik dankie vir jou mooi boodskap, dit maak my dag!! Julle is altyd welkom om weer te kom bly vir langer as een aand

Molenhuis Accommodation
Hana R - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hana R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Convenient and good value.

Spacious room, safe parking, clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Molenhuis Accommodation se terugvoer

Baie dankie vir jou boodskap. Dit word opreg waardeer.

Molenhuis Accommodation
Candice E - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candice E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean, cosy, affordable.

Hubby and I came to Robertson for a 21st celebration, so needed a place to stay for 1 night. From the moment we booked, there was a clear line of communication. We were kept up to date even with the load shedding schedule. We've already decided next time we visit Robertson, we will definitely stay at Molenhuis again. Such a lovely place and great host. Value for money. Thank you, Frances.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Molenhuis Accommodation se terugvoer

Thank you, such a beautiful review. I would be happy to host you again. Thank you.

Molenhuis Accommodation
Antoinette Z - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette Z
Enkelreisiger

Gasvryheid en vriendelikheid!

Ek was met die grootste gasvryheid en vriendelikheid ontvang. Ek het heerlik gebly en het die rustigheid en warmte van die atmosfeer baie waardeer. Molenhuis is sentraal en gerieflik geleë

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Molenhuis Accommodation se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie. Dit was so lekker om jou te ontmoet, gevoel ek kon nog gesels. Jou energie was lekker. Jy was 'n awesome gas. Hoop ek sien jou gou weer.

Molenhuis Accommodation
Whitney B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Whitney B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing, easy and beautiful.

Absolutely lovely, friendly host, accommodation is near shops, easy to find. The room is absolutely beautiful and has everything, very nice and warm during winter. Definitetly worth a revisit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Molenhuis Accommodation se terugvoer

Thank you. It was a pleasure hosting you.

Molenhuis Accommodation
Johannes M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Baie goeie akkommodasie en vriendelike personeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Molenhuis Accommodation se terugvoer

Baie dankie Johannes. Hoop om julle gou weer te sien.

Molenhuis Accommodation
Erik W - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erik W
Saam met vriende

Oulike plek met vriendelike eienaar.

Baie oulike plek met alles wat mens nodig het. Vriendelike ontvangs gehad. Ek het my selfoon se laaier in die kamer vergeet en Frances was gaaf genoeg gewees om dit vir my terug te stuur met die pos.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Molenhuis Accommodation se terugvoer

Dankie Erik. Dit was 'n groot plesier.

Molenhuis Accommodation
Ansa H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansa H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik!

Vriendelike ontvangs deur Frances en sy het uit haar pad gegaan om ons te laat tuis voel. Veilig en goed ingerig met als wat mens nodig het. Sal Molenhuis Akkommodasie regtig aanbeveel. Volpunte aan Frances.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Molenhuis Accommodation se terugvoer

Baie dankie! Julle was net so 'n plesier om te ontvang! Sien volgende keer weer.

Molenhuis Accommodation
Rene F - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene F
Gesin met tieners

Wonderlik!

Alles was perfek, sal enige tyd weer daar kuier. Baie dankie Frances.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Molenhuis Accommodation se terugvoer

Dankie Anel. Dit was lekker om julle te kon ontmoet.

Molenhuis Accommodation
Ralph B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ralph B

Rustige atmosfeer. Vriendelike diens.

Die verblyf is bekostigbaar en jy kry alles wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Molenhuis Accommodation se terugvoer

Dankie vir die boodskap. Dit was vir my 'n groot plesier om jou en die kleinseun hier te kon hê. Sien weer volgende keer.

Molenhuis Accommodation
Elise V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elise V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Frances (eienaar) ontsien geen moeite om mens tuis te laat voel nie en meer van die omgewing te vertel nie.

Kamers in groot ruim huis is skoon en goed ingerig. Die huis is in stil straat en eienaars woon in aparte huis op dieselfde perseel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Molenhuis Accommodation se terugvoer

Baie dankie Elise vir die skrewe. Ek geniet dit altyd om nuwe mense te ontmoet. Glo ons sien julle eendag weer.

Molenhuis Accommodation
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Truterstraat 35, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd21a49df87991e729b61d9bf96c338b21654e2fa4006c4fad86c7c8a7241815878679ec11697a65f308146cb50d05694da7c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 35 Truter Street Robertson 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-18:00 10:00 -33.799806084484 19.88191417791
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem