Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Molly Hawk Place

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Semi-selfsorg
Huisreëls

As deel van 'n natuurreservaat, moet gaste daarop let dat harde musiek of geraas nie toegelaat word nie.
Rook is verbode in die eenheid.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Daar is 2 klein inwonende honde in die hoofhuis. Dié deel van die tuin is omhein.
Let asseblief daarop dat die kothuis nie volledig toegerus is vir selfsorgverblyf nie en nie oor 'n stoof en oond beskik nie, maar daar is geriewe om maaltye warm te maak.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Mollyhawk-singel 172, Grottobaai, 7440, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6cf08a04141fc1e12e12428f31c72db8b081a91254c0f5546826d3067fed57e1f8d04b3c18033cebd46bd0885a200f5117aa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 4 mense 18 5 1 5 172 Mollyhawk Close Grotto Bay 7440 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.504578179221 18.318157233146
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem