Oos-Londen Akkommodasie by Moments and Memories in Bonza Bay | LekkeSlaap
+25

Moments and Memories in Bonza Bay

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lotuslaan 39, Bonzabaai, Beaconbaai, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Moments and Memories in Bonza Bay is 'n tuinkothuis wat tussen bome versteek is in Oos-Londen. Dit bied gehalte verblyf wat geskik is vir vakansiegangers en sakereisigers.

Die hoofslaapkamer beskik oor 'n dubbelbed, 'n haardroër en 'n lessenaar met 'n stoel, asook 'n ekstra bed vir 'n kind. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n stapelbed, 2 enkelbeddens.

Die ruim leefarea het rusbanke, 'n eetkamertafel en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die kombuis is volledig toegerus met 'n oondjie, mikrogolfoond, tweeplaatstoof en 'n yskas-vrieskas asook al die nodige eetgerei en breekware. Die kothuis het sy eie tuintjie en braaigeriewe.

Moments and Memories is stapafstand van die strand en die rustige atmosfeer wat hier heers word gekomplementeer deur die suising van branders in die agtergrond.

Slaapplek

’n Bespreking by Moments and Memories in Bonza Bay sluit in:

Dubbelbed Kindermatras vir 1
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xDubbelbed
1 xKindermatras vir 1
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 24 resensies vir Moments and Memories in Bonza Bay
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Lotuslaan 39, Bonzabaai, Beaconbaai, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
  • Gaste dink Moments and Memories in Bonza Bay het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Oos-Londen Oos-Kaap
Vanaf R750
per nag (plek vir 5)
Vanaf R750
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lotuslaan 39, Bonzabaai, Beaconbaai, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDliYTM0OWJmLWU3OGItNDM5MC04ZDA5LTliYzVmYjIyMGQ5Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (plek vir 5) 24 5 1 5 39 Lotus Avenue Bonza Bay, Beacon Bay 5241 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -32.972599 27.959776093254
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za