LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Moments Guest House | LekkeSlaap
+25

Moments Guest House

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hertzenbergstraat 13, Klerksdorp, 2571, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag(plek vir 2)

Beskrywing

Moments Guest House in Klerksdorp bied gehalteverblyf aan sakereisigers, familiebesoekers of oornaggaste. Dit is naby talle winkels, restaurante, aktiwiteite en besienswaardighede.

Die gastehuis het 6 slaapkamers. Elke kamer is geskik vir 2 gaste en het 'n privaat badkamer met 'n bad, 'n stort, of beide, 'n toilet en 'n wasbak. Elke kamer het 'n TV met DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe.

Daar is gratis WiFi, braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel.

Moments Guest House skuil in die hartjie van die Noordwes en dateer uit die middel van die 20ste eeu, omring met 'n pragtige tuin. Dit is naby die privaat hospitale Wilmedpark, Anncron en Sunningdale.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Moments Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Hertzenbergstraat 13, Klerksdorp, 2571, Noordwes
  • Gaste dink Moments Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hertzenbergstraat 13, Klerksdorp, 2571, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4bf8be72e618e3e657ac0774f28e2e864aea7bc67aba9a430e54df35097930dabfbee34c42cc7732e9cd180beccaf1a939c8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750  per nag(plek vir 2) 2 5 1 5 13 Hertzenberg Street Klerksdorp 2571 Noordwes 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.83641 26.6728099
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!