Kleinmond Akkommodasie by Moments | LekkeSlaap
+11

Moments

Selfsorg
Moments
Vanaf R6 265
per eenheid
  • Plek vir 8 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié slaapkamer (1 van 4) het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak, en toilet. Die kombuis word gedeel en beskik oor 'n stoof, oond, yskas, en mikrogolf. Gaste het ook toegang tot 'n swembad en 'n TV met DStv.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Internet koppeling
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Belasting en Ekstras

'n Ekstra fooi van R70 per persoon word gehef as linne vervang moet word. 'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 en die skoonmaakfooi is vooraf betaalbaar, nie met aankoms nie. Vir besprekings meer as 30 dae voor die inklokdatum, 'n besprekingsdeposito van 30% van die volle gekwoteerde bedrag is vooraf betaalbaar. Die balans, breekskadedeposito, skoonmaakfooi en enige ander ekstras is 2 weke voor die inklokdatum betaalbaar. Besprekings minder as 30 dae voor die inklokdatum, die volle gekwoteerde bedrag, breekskadedeposito en skoonmaakfooi is vooraf betaalbaar. Inkloktyd op Saterdae en Sondae tussen 11:00 en 17:00. Uitkloktyd op 'n Sondag is teen 15:00. Die balans is betaalbaar ten minste 2 weke voor die inklokdatum, nie met aankoms nie. Ons kan nie betalings hanteer met aankoms nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 6 maande voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R6 265
per nag (plek vir 8)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swartrivierstraat 35, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJkZmQ4MzdjLWI3MjctNGRkMi1hOTVjLTU5ODA4NjJkNmVhYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R6 265  per nag (plek vir 8) 35 Swartrivier Road Kleinmond 7195 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -34.333401265587 19.037220402447
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za