Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mon-Ae' Guesthouse

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Mon-Ae' Guesthouse
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Ida-louise S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ida-louise S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik diens en baie gerieflik en veilig.

Monique het ons so welkom laat voel. Die kamer was baie netjies en ons het heerlik geslaap. Die enigste ongerief was dat die bure te lank gestort het en ons warm water gekelder het a.g.v. beurtkrag, in daai tyd. Die ontbyt en spesiale koffie was uit die boeke uit!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantel P - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Huisie weg van jou huis.

Wat n fantastiese oornagplekkie. Die ontbyt was uit die boonste rakke. Dis regtig 'n huisie weg van jou huis. Hulle het ons so tuis en welkom laat voel en het seker gemaak dat ons als het wat ons nodig het. So baie dankie aan almal daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan E - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend. Lieflike plek en vriendelike mense. Heerlike ontbyt.

Hoogs aan te beveel. Goeie en veilige voorsiening gemaak vir ons 2 honde wat saam met ons was. Alles puik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Edwin A - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edwin A
Gesin met klein kinders

Baie lekker rustige atmosfeer, lekker geslaap, heerlike ontbyt, vriendelike mense.

Ons het baie lekker oorgebly en het dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mon-Ae' Guesthouse se terugvoer

Ahh Edwin, dankie vir die kompliment. Ons is so gelukkig dat julle lekker gebly het by ons en hoop ons sien julle sommer gou weer. Mag dit baie goed gaan, tot wedersiens.

Mon-Ae' Guesthouse
Vanaf
R1 380
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 380
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 380
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Monica-laan 55, Flamwood, Klerksdorp, 2570, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd303c302d9a928690b6c6f19d954fd53d400e02726a4f33738e8f9b68b9b79d43eef23a44273c2d1f554351ecec5271aa1dc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 380 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 55 Monica Avenue Flamwood 2570 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.84278 26.68361