Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mon Cheri Clarens

Gastehuis
Luukse kamer 1
Vanaf
Vanaf R1 200
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer het slaapplek vir 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed. Die kamer het 'n privaat badkamer met 'n stort. Geriewe in die kamer sluit 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n Nespresso-masjien en 'n eet- en of werkspasie in. Daar is 'n uitsig op Horebberg en gratis parkeerplek is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luukse Selfsorgeenheid 2
Vanaf
Vanaf R1 650
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die luukse selfsorgeenheid bied slaapplek aan 2 gaste. Dit is smaakvol versier en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Kraakvars linne en handdoeke word voorsien. Die eenheid het ook 'n kombuisie wat met 'n yskassie, gasstoof, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n eiland met 2 stoeltjies. Die eenheid het 'n slim-TV met die volle DStv-pakket, gratis WiFi en 'n lekker kaggel. Dit lei na 'n lieflike stoep met buitesitplek, braaigeriewe en 'n berguitsig.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Area
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe insluitend 'n gasstoof, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luukse Selfsorgeenheid 3
Vanaf
Vanaf R1 750
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die luukse selfsorgeenheid bied slaapplek aan 2 gaste. Dit het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuisie is met 'n yskassie, gasstoof, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n eiland met 2 stoeltjies. Die eenheid het 'n slim-TV met die volle DStv-pakket, gratis WiFi en 'n lekker kaggel. Dit lei na 'n lieflike stoep met buitesitplek, braaigeriewe en 'n berguitsig.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe insluitend 'n gasstoof, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van der Merwe-straat 5, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcc3798b4f1a1273322101236f5329cd8c65b956f58ccd97517dc033ffb9d5b22f6f2af2b0a17535e44a4ca6b2f7c151708ae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 5 Van der Merwe Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.51272528207 28.422010961468
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem