Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mon Cheri Clarens

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mada Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 5 resensies vir Mon Cheri Clarens
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5
Liana P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liana P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig en gerieflik.

Het baie welkom gevoel en die gasheer het uit haar pad gegaan om ons gerieflik te maak. Die plek is pragtig en ons het alles gehad wat ons nodig gehad het. Die ligging is naby alles, sal verseker weer daar gaan bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mon Cheri Clarens se terugvoer

Baie dankie vir die 5 ster terugvoer, Liana. Ons is baie bly julle was sommer lekker tuis hier by ons. Sien in die toekoms weer. Groete

Mon Cheri Clarens
Sanmarie S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sanmarie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties lekker.

Hartelik verwelkom en heerlik lekker gebly! Dis netjies en mooi en naby aan alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mon Cheri Clarens se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer, Sanmarie. Dit was heerlik om jou te huisves. Lekker week verder.

Mon Cheri Clarens
Lorich V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorich V
Gesin met klein kinders

Heerlik gekuier by Mon Cheri Clarens. Pragtige uitsig oor die berge. Skoon en netjies.

Mada het uit haar pad gegaan om ons welkom te laat voel. Sy het gereeld gevra of ons iets benodig. Ons 4 voet kind was baie bederf. Ligging van die plekkie is uitstekend. Skoon en baie netjies. Stil en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mon Cheri Clarens se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige terugvoer. Ons is so bly julle het dit geniet. Mooi daggie en voorspoed vir die nuwe jaar.

Mon Cheri Clarens
Brett A - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brett A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic host and perfect location.

Everything you need, in the right place and Mada and her team make sure you're looked after.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Margita V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margita V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie lekker.

Skoon en lekker gebly, dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mon Cheri Clarens se terugvoer

Ons is bly julle het dit geniet, Margita. Ons sien uit na jul volgende kuier.

Mon Cheri Clarens
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van der Merwe-straat 5, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcc3798b4f1a1273322101236f5329cd8c65b956f58ccd97517dc033ffb9d5b22f6f2af2b0a17535e44a4ca6b2f7c151708ae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 5 Van der Merwe Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.51272528207 28.422010961468
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem