Mon Desir

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Mon Desir bied B&B-verblyf en is 'n geskiedkundige, plattelandse lodge in die voorheuwels van die Otto's Bluff-berge. Dié lodge spog met panoramiese uitsigte oor die Albert Falls-dam en die Umgenivallei met die Karkloofberge in die verte.

Verblyf by Mon Desir is beskikbaar in 4 kamers wat individueel versier is. Die kamers het elkeen 'n koningingrootte-bed, 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens en 'n privaat of en suite-badkamer. Boonop is daar 'n betaalde WiFi-konneksie en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Ontbyt word in die eetarea bedien waar 'n heerlike ete teen ekstra koste gereël kan word. Die lodge bied ook 'n kroeg, 'n gaste-sitarea, 'n swembad en konferensie geriewe. Troupakkette is ook beskikbaar.

Mon Desir is sowat 20 km van sentrale Pietermaritzburg met sy winkelsentrums, sakegeriewe, die Golden House Casino en ander geriewe.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Portugees
  •  Spaans
  •  Zoeloe

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Mon Desir gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false