Mon Plaisir Luxe - Baccarat
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 92 Kerk Street, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Mon Plaisir Luxe - Baccarat is 'n lieflike selfsorgkothuis met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Wakkerstroom. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n rustige tuisbasis tydens hul besoek aan hierdie dorp.
Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n yskas, lugbraaier, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n kaggel.
Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel. Die verblyf is naby plaaslike winkels en restaurante. Buurdorpe soos Volksrust is ongeveer 26 km ver.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 92 Kerk Street, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
Toeganklikheid
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
92 Kerk Street, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
Sien kaart- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang