4 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 71 A Spectra Road, Bergvliet, Cape Town, 7945, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Mon Repos is 'n lieflike selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang, geleë op die eienaar se eiendom in Bergvliet, Kaapstad. Dit is 'n ideale keuse vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n gemaklike en gerieflike tuisbasis tydens hul besoek aan hierdie voorstad.
Hierdie eenheid bied slaapplek vir tot 4 gaste in 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die leefarea is gemeubileer met 'n dubbelslaapbank en 'n TV. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof met mini-oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste kan braaigeriewe en veilige parkering op die perseel geniet. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby, met Kaapstad Internasionale Lughawe ongeveer 25.4 km weg. Besienswaardighede in die omliggende gebied sluit in wynplase, Westlake Gholfklub, Silvermine Natuurreservaat en Muizenbergstrand.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Esta Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- 71 A Spectra Road, Bergvliet, Cape Town, 7945, Wes-Kaap
- Gaste dink Mon Repos het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
71 A Spectra Road, Bergvliet, Cape Town, 7945, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang