LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+15
Lodge in Waterberg

Mon Repos Guest Farm



  • 50 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Plot 6 Valencia, Bela Bela, Waterberg, 0480, Limpopo Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Dié luukse lodge lê aan die voorheuwels van die pragtige Waterbergreeks in die hartjie van die Afrika-bosveld.

Repos Guest Farm is 'n eksklusiewe lodge wat 'n maksimum van 57 gaste kan akkommodeer. Ons bied hartlike gasvryheid en superieure 4-ster-verblyf en -diens. Mon Repos Guest Farm is 8 km buite die beroemde Bela-Bela (Warmbad) in die Limpopo-provinsie geleë, slegs 'n uur se ry vanaf Johannesburg en Pretoria.

Elkeen van die luukse kamers beskik oor lugversorging, DStv en koffie- en teemaakgeriewe. Ons verblyf bestaan uit 3 gesin-eenhede, 'n dubbel-suite wat oor die swembad uitkyk, 3 binnenshuise suites wat elkeen 'n agterdeur na buite het, sowel as een selfsorghuis wat absoluut privaat is. Ons standaardkamers beskik oor waaiers, DStv en koffie- en teemaakgeriewe. Ons het 8 2-enkelbedkamers, 2 gesinskamers (slaapplek vir 4) en 4 tripelkamers (slaapplek vir 3). 'n Ten volle toegeruste kroeg met 'n grootskerm-TV vir alle sportgeleenthede is beskikbaar.

As jy op soek is na die ideale plek om te ontspan, rustig te wees en vanuit jou gejaagde, daaglikse lewe te ontsnap, hoef jy nie verder te soek nie - Mon Repos Guest Farm bied luukse verblyf en fantastiese gasvryheid!

Ons vriendelike en gekwalifiseerde personeel sal aan al jou behoeftes voldoen.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Konferensiegeriewe
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Mooi uitsig
Skoonmaakdiens
Wildritte

Kamers

2-Enkelbed-standaardkamer
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
4 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamers het elkeen 2 enkelbeddens, 'n en suite-badkamer en tee- en koffiemaakgeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Vermaak
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Kontantkroeg beskikbaar.
Geen drank of koelerbokse word in die kamers toegelaat nie, tensy gaste 'n selfsorg-eenheid bespreek het.
Hekke sluit om 20:00 as gevolg van sekuriteitsredes, en geen laat aankomelinge word toegelaat nie.
0 tot 3 jaar - gratis
3 tot 7 jaar - R400 buiteseisoen en R450 in seisoentyd.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Luukse Kamers
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
4 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie eenheid het lugversorging, 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n TV, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n stoep.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Stoep/Binnehof
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Kontantkroeg beskikbaar.
Geen drank of koelerbokse word in die kamers toegelaat nie, tensy gaste 'n selfsorg-eenheid bespreek het.
Hekke sluit om 20:00 as gevolg van sekuriteitsredes, en geen laat aankomelinge word toegelaat nie.
0 tot 3 jaar - gratis
3 tot 7 jaar - R400 buiteseisoen en R450 in seisoentyd.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Koninggrootte-kamer (Wittebrood-suite)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié Wittebrood-suite het 1 koninggrootte-bed en koffie- en teemaakgeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
DStv
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Kontantkroeg beskikbaar.
Geen drank of koelerbokse word in die kamers toegelaat nie, tensy gaste 'n selfsorg-eenheid bespreek het.
Hekke sluit om 20:00 as gevolg van sekuriteitsredes, en geen laat aankomelinge word toegelaat nie.
0 tot 3 jaar - gratis
3 tot 7 jaar - R400 buiteseisoen en R450 in seisoentyd.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Tripelkamer met stort
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 3)
  • Plek vir 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
4 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié kamer het 1 koninggrootte-bed, 1 enkelbed, en koffie- en teemaakgeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
DStv
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Kontantkroeg beskikbaar.
Geen drank of koelerbokse word in die kamers toegelaat nie, tensy gaste 'n selfsorg-eenheid bespreek het.
Hekke sluit om 20:00 as gevolg van sekuriteitsredes, en geen laat aankomelinge word toegelaat nie.
0 tot 3 jaar - gratis
3 tot 7 jaar - R400 buiteseisoen en R450 in seisoentyd.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Gesinskamer met stort (4 gaste)
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
2 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamer het 'n koninggrootte-bed, 2 enkelbeddens en tee- en koffiemaakgeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Vermaak
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Kontantkroeg beskikbaar.
Geen drank of koelerbokse word in die kamers toegelaat nie, tensy gaste 'n selfsorg-eenheid bespreek het.
Hekke sluit om 20:00 as gevolg van sekuriteitsredes, en geen laat aankomelinge word toegelaat nie.
0 tot 3 jaar - gratis
3 tot 7 jaar - R400 buiteseisoen en R450 in seisoentyd.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Luukse Gesinskamers met bad (4 gaste)
Vanaf
Vanaf R2 600
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
3 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie eenheid het lugversorging en slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die eenheid het 'n en suite-badkamer. Ander geriewe sluit 'n TV, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n stoep in.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelslaapbank

Bad, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Kontantkroeg beskikbaar.
Geen drank of koelerbokse word in die kamers toegelaat nie, tensy gaste 'n selfsorg-eenheid bespreek het.
Hekke sluit om 20:00 as gevolg van sekuriteitsredes, en geen laat aankomelinge word toegelaat nie.
0 tot 3 jaar - gratis
3 tot 7 jaar - R400 buiteseisoen en R450 in seisoentyd.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
3.9
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.1
Veiligheid
4.3

4.1/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
3.9
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.1
Veiligheid
4.3
Kgosietsile S
1 nag
5.0
Sep 2023

Brilliant! The service was great, and the staff were very welcoming. I will definitely be going back soon. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rina
Mon Repos Guest Farm
Good day, Thank you always welome kind regard Rina landman 083 0904026

Pieter T
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.2
Okt 2022

Ons familie het 'n verjaardagpartytjie naby bygewoon, en een aand hier oorgeslaap. Die eienaars sowel as al die personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Die ontbyt was fantasties en keurig voorgesit! Die eiendom het baie potensiaal vir verdere ontwikkeling soos die geleenthede hul sal voordoen. Baie rustig en mens kan lekker ontspan.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Rina
Mon Repos Guest Farm
Baie dankie Pieter. Ons waardeer dit baie. Kom kuier weer, julle is baie welkom.

Ndimphiwe M
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Sep 2021

Fantastic, exciting, entertaining, safe and warm. A very warm and tidy place, great hospitality. Safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tshegofatjo S
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2021

We had a great time and enjoyed our stay. The place is very cool and calming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine S
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2020

Meer as wat ons verwag het. Baie vriendelike ontvangs, netjiese, ruim kamers. Sal definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rina
Mon Repos Guest Farm
Baie dankie vir die pragtige terugvoering. Rina Landman

Obed R
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.6
Des 2020

Fantastic. Please look at your stay rating and compare to other it seems little bit up more.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Charl C
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2019

Gemoedsrus. Heerlike veilige verblyf, daar is agteroor gebuig om ons verblyf aangenaam te maak. Ons het uitgerus huiswaarts verkeer met die wete dat ons weer van die gasvryheid gebruik sal wil maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jacky M
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2019

Very exciting. We really enjoyed our stay and they were very accommodating, staff was friendly and the rooms are big and clean. Close to the shops and mall. Very relaxing especially when it is raining. Nice because you are allowed to bring your own food to eat at their dining hall because cooking is not allowed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Working On Fire (pty) Ltd N
Kort verblyf ⋅ Besigheidsreis
5.0
Sep 2018

Lekker gebly. Dit is 'n lekker plek om te bly, kamer groot genoeg en die eienaar was baie behulpsaam. Baie dankie vir die diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene V
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
4.8
Des 2018

Wegbreek rusplek. Dis naby winkels en restaurante en baie stil, ons het die baie geniet. Die huisie wat ons gekry het was gerieflik en ruim.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0


Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Rina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 13 jaar


Ligging

Gaste dink Mon Repos Guest Farm het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Wat jy moet weet

Inklok Tussen 14:00 en 18:00
Uitklok Voor 11:00
2-Enkelbed-standaardkamer
Slegs verblyf
Luukse Kamers
Slegs verblyf
Koninggrootte-kamer (Wittebrood-suite)
Slegs verblyf
Tripelkamer met stort
Slegs verblyf
Gesinskamer met stort (4 gaste)
Slegs verblyf
Luukse Gesinskamers met bad (4 gaste)
Slegs verblyf

Kontantkroeg beskikbaar.
Geen drank of koelerbokse word in die kamers toegelaat nie, tensy gaste 'n selfsorg-eenheid bespreek het.
Hekke sluit om 20:00 as gevolg van sekuriteitsredes, en geen laat aankomelinge word toegelaat nie.
0 tot 3 jaar - gratis
3 tot 7 jaar - R400 buiteseisoen en R450 in seisoentyd.

Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Toeganklikheid

Rolstoelvriendelike parkeerplek

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Plot 6 Valencia, Bela Bela, Waterberg, 0480, Limpopo

Sien kaart
  • 50 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • TGCSA-gradering:
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVkMDQ1OWEyLTM2YTEtNDYxMS1iY2UyLTQ4ODhmMjA5ODA3OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 39 5 1 5 Plot 6 Valencia Bela Bela 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -25.0575 28.459444444444
Soek in 'n groter streek