MonCherié

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

MonCherié is 'n stylvolle en elegante venue in die hartjie van die bos naby Dendron. Dit word deur ‘n gesin bestuur en gaste kan hier trou of net ‘n vreedsame wegbreek geniet.

Daar is verskeie verblyfopsies. Elke eenheid het ‘n privaat badkamer, tee- en koffiemaakgeriewe, ‘n yskassie, lugversorging, ‘n TV met DStv en toegang tot komplimentêre WiFi.

Die Camel Thorn-, Buffalo Thorn- en Monkey Thorn-eenhede is selfsorg en die Marula-eenheid is ‘n gesinshuis met 6 slaapkamers.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Witborde

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na MonCherié gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za