LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Mondjila Safari Camp | LekkeSlaap
+10

Mondjila Safari Camp

1 resensie
Tentekamp
Kampterrein
Vanaf R360
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Daar is 8 grasperk-kampeerplekke. Elkeen het sy eie kragpunt, lig en braai-area. Daar is ook 'n ablusieblok met warm water en 'n spoeltoilet.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Kinders tussen 0 en 4 jaar bly gratis. Kinders tussen 5 en 12 jaar betaal R325. Die standaard tarief vir ’n dubbel- of enkelkamer sal gehef word vir alle kinders wat in ’n aparte kamer bly.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

30 - 16 dae voor die inklokdatum: 50% van die deposito word verbeur.
15 - 11 dae voor die inklokdatum: 75% van die deposito word verbeur.
10 of minder dae voor die inklokdatum of as gaste nie opdaag nie: 100% van die deposito word verbeur.

Vanaf R360
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die C38, 70 km noord van Outjo, Outjo, 0000, Kunene
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBmOTdhMmY0LTg0MDUtNDU1OC1hZWIyLTczYmE5ZDUyZjFjNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R360  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 Off the C38 70 km north of Outjo 0000 Kunene 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -19.57233 15.907387
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!