Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Monet House

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.9/5

Suzelle Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 18

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 18 resensies vir Monet House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Asha D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Asha D

Amazing family getaway.

The house is very well equipped and spacious. Perfect for a group getaway. It is located close to many restaurants. The host was super friendly and responded promptly to all our queries.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tobias K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tobias K
Gesin met tieners

Ons het dit geniet.

Baie lekker gebly, en die rivier geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Naomi B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi B
Besigheidsreis

Jul diens is puik. Baie dankie, Suzelle.

Baie dankie aan die gasheer vir al die bederf en professionele diens ontvang. Alles so gerieflik en net die beste is aangebied. Die ekstra goedjies soos vars vrugte, heerlike koffie en beskuit is baie waardeer. Ons sien uit na 'n volgende kuiertjie. Mooi geseende dag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shayla P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shayla P
Saam met vriende

Phenomenal.

The stay at Monet House was phenomenal and I would like to express my heartfelt gratitude for the incredible experience my friends and I had during our recent stay at the holiday home. From start to finish, our time there was nothing short of exceptional. First and foremost, the property itself is a true gem. The attention to detail in the design and furnishings created an inviting and cosy atmosphere that immediately made us feel at home. The well-appointed rooms, comfortable beds, and thoughtful amenities left nothing to be desired. It was evident that great care was taken to ensure every guest's comfort. The surrounding landscape and views were nothing short of breathtaking. Waking up to the tranquillity of the surroundings truly allowed us to unwind and escape the hustle and bustle of daily life. The outdoor spaces, be it the well-maintained garden or the inviting patio, provided the perfect settings for relaxation and quality time. I must commend the team for their exceptional hospitality. The check-in process was seamless. The warmth and friendliness of the host added a personal touch to our stay, making it even more memorable. The holiday home's location proved to be ideal for exploring the local attractions. In summary, our stay at Monet House was a delightful escape, and we are grateful for such a wonderful retreat. We look forward to the opportunity to return in the future and create more cherished memories.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Monet House se terugvoer

Thank you so much for your beautiful review Shayla - hope to see you again soon. It is wonderful to have guests like you.

Monet House
Tebogo T - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tebogo T
Saam met vriende

Awesome.

The place is beautiful, clean, and nicely positioned next to the river.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Monet House se terugvoer

Thank you for your review Tebogo!

Monet House
Marius S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius S
Saam met vriende

Uistekend.

Dit was regtig baie lekker en baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chante B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chante B

Monet House is a great getaway if you are traveling with family and friends.

Monet House is a great getaway if you are travelling with family and friends. The location is amazing and the house is luxurious. The only thing I would add is additional electricity for when load shedding hits, but other than that, it was amazing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karen H
Gesin met tieners

Wonderlike familietyd.

Ons moes groot genoeg verblyf kry vir naweek aangesien ons 'n troue gehad het en almal graag saam wou kuier. Monet House het ons hierdie geleentheid gebied. Ons kon die huis egter nie so geniet soos ons moes nie en beplan om vir seker weer terug te kom. Alles was uiters netjies en gerieflik en Yvette en Anny se diens was puik. As ek 1 voorstel kan maak sal dit wees om 'n klein gasstofie in te bring gesien in die lig van beurtkrag wat nie gou gaan weggaan nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Patrick B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patrick B
Gesin met tieners

Absolutely stunning house. Stunning location and worth every penny.

Excellent value for your money. The house is fully fitted with top, modern finishes which gives a luxurious feel to every room. The location is perfect for long, magical sunsets which you can enjoy from the balcony. 10/10.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gisela G - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gisela G
Gesin met tieners

Vyfster-kuier in alle opsigte.

Baie dankie vir 'n ongelooflike kuier. Die huis is perfek, netjies, skoon en luuks. Die ligging is uitmuntend met geweldig baie doen- en sien dinge. Yvette was 'n fantastiese gasvrou. Hierdie ervaring moet elkeen minstens eenmaal beleef. Ons beplan reeds ons terugkeer en was so hartseer om afskeid te neem. Ons kan dit ten sterkste aanbeveel, of dit 'n vinnige naweek wegbreek is, 'n gholf-uitstappie of 'n gesinsvakansie. Monet House is perfek in elke opsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan B

Pragtige plek met uitstekende geriewe.

Puik geriewe, uitstekend, skoon, alles wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henk S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk S
Gesin met tieners

Mooi plek.

Baie mooi plek. Yvette was baie vriendelik en hulpvaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlucia V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlucia V
Gesin met tieners

5-star accommodation, private, peaceful.

Monet House deserves the 5 star rating. The House is beautiful with everything you need to make your stay as comfortable as possible. Ice machine with purified water, picnic blanket, camp chairs and umbrella, extra's to name only a few. The river views from the house are stunning and the large grass covered area between the house and the river an excellent space for the children to play cricket and rugby. Yvette is an wonderful host and Annie the housekeeper another bonus, always smiling. We will definitely recommend Monet House to all our friends and family.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolanda V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda V
Saam met vriende

Dit was soos huis.

Ons was definitief bederf deur die huis. Alles was die beste. Yvette was baie behulpsaam voor die tyd, die dag van aankoms en ons het definitief net goeie diens gekry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alet S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alet S

Netjies, baie skoon en lieflik!

Ons was mal oor die huis! Dit was so skoon en netjies en ons het ongelooflik lekker gekuier! Puik diens van Yvette af ook. Ons kom beslis weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle T - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle T

Beautiful, immaculate home, lovely position for a relaxing enjoyable stay!

Monet House is beautiful home, absolutely spotless with everything one requires! We were 6 ladies and the house felt completely safe, but also private. After a walk through the town we sat in the garden enjoying the lovely weather and the pretty setting of the house near the water. We enjoyed our stay there.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Pragtige, onberispelike huis, lieflike ligging vir 'n ontspanne aangename verblyf!

Monet House is 'n pragtige huis, absoluut vlekkeloos met alles wat jy benodig! Ons was 6 dames en die huis voel heeltemal veilig, maar ook privaat. Na 'n wandeling deur die dorp sit ons in die tuin en geniet die mooi weer en die mooi omgewing van die huis naby die water. Ons het ons verblyf daar baie geniet.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ryan H - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ryan H
Gesin met klein kinders

Awesome family getaway!

We were a family of 8 and thoroughly enjoyed our stay at Monet House. The house is perfectly located with private access to the river and off the golf course. The house is very spacious and is well fitted in terms of furniture and fittings. Everything need for a great weekend getaway. Only small negative if you love cooking is that there are limited pots and pans etc.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renske S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renske S

Lovely breakaway!

We had a wonderful time at Monet house. The house is very clean and neat and has everything you need. The location was perfect next to the river but it's also not far away from town which is nice and convenient. Thanks Yvette and Selina for your warm hospitality, we will definitely come back again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R4 300
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R4 300
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R4 300
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fish Eagle-laan 3068, Parys Golf and Country Estate, Parys, 9585, Vrystaat
  • Geen kinders onder 6
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf1jtgi81t0NOWyHR6ngEfOh5AgE1oizZD4QhzUl6AT299ENHMK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 300 per nag (plek vir 8) 18 5 1 5 3068 Fish Eagle Avenue Parys Golf and Country Estate 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.881395877386 27.477585822508
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem