LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Monkey Valley Lodge | LekkeSlaap
+20

Monkey Valley Lodge

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 20 resensies vir Monkey Valley Lodge
Netheid
3.9/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.9/5
Sonja L - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eienaar was baie gasvry gewees. Plekkie was netjies gewees en ons het lekker gerus.

Goed geleë. Naby die strand. Baie veilig.

Lennard S - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lennard S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal beslis were daar oornag

Was vir besigheid in Durban, maar sal definitief weer gaan.

Jennifer N - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net genoeg.

Meet as genoeg vir twee aande se verblyf. Naby aan die Spar en eetplek.

Dikeledi Mureal M - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dikeledi Mureal M
Gesin met klein kinders

We enjoyed our stay. It's a home away from home.

Keep up the good work. Thank you

Emmanuel M - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emmanuel M
Gesin met klein kinders

Excellent stay, looked after in a dignified way.

The owner was considerate and caring, we felt like home away from home.

Hannes S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes S
Saam met vriende

Lekker verblyf vir maksimum 2 aande.

Monkey Valley Lodge was nie fantasties nie, maar dit het ook nie 'n fortuin gekos nie. Andrew was aangenaam en het baie te doen met jou algemene indruk van die plek. Hy maak dit beter as wat dit is. Die apies was bietjie lastig met buitekuier, maar nogsteeds het ons 'n lekker skemerbraai gehad.

Wynand B - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand B
Besigheidsreis

Presies soos adverteer!

Vriendelike gasheer, skoon en netjiese verblyf! Presies waarna ek gesoek het, en presies gekry waarvoor daar geadverteer was. Sal weer Monkey Lodge gebruik vir 'n besoek aan Durban.

Andre W - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre W

Waarde vir geld.

Andrew was baie behulpsaam en het sy belofte nagekom om te sorg dat die gratis Wi- Fi die volgende dag beskikbaar was.

Noel V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Noel V
Gesin met klein kinders

Lovely place, warm and friendly.

Perfect accommodation for short stay, some of the plugs are not operational

Rika D - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Rika D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Glad nie lekker nie. Teleurgesteld.

Was teleurstellend. Word wakker met massiewe kokkerotte in jou bed en baie beknop.

Robert V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Robert V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld vir 'n budget vakansie.

Monkey Valley Lodge is vir seker die geld werd as mens net jou kop daar wil neerlê en die buitelewe geniet. Ons was baie vriendelik ontvang. Ons het wel ons eie beddegoed saamgevat net vir die wis en onwis. Die een lugverkoeler het af en toe warm lug uitgeblaas maar het wel meeste van die tyd gehelp.

Charmaine W - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Charmaine W

Geen kommentaar.

Dit is baie netjies. Ons wil net aanbeveel dat daar darem 'n bietjie melk in die yskas geplaas moet word, want na agt ure se busreis sou 'n koppie koffie met melk darem heerlik wees. Daar was ook geen seep by die wasbak om eers jou hande te was nie.

Colinda B - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colinda B
Enkelreisiger

Het aan my behoeftes voldoen!

Sien sterre.

Christian B - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christian B
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Verwelkomende atmosfeer.

Dit was baie lekker. Baie dankie, Andrew, vir die warm verwelkoming en goeie gesindheid. Ons sal beslis weer kom.

Cheryl-ann G - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cheryl-ann G
Gesin met klein kinders

The stay was absolutely incredible. The host was so helpful and kind.

I would definitely go back again and I recommend the place to all my friends and family. It's not perfect but it is a really comfortable and convenient accommodation. The owner is a very kind person.

Carmel L - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Carmel L
Gesin met klein kinders

What was advertised is not what we got - we will not return.

This accommodation is not maintained. Old beds, musty smelling rooms and awful kitchen and bathroom. Extremely disappointed. What was advertised was not what we got.

Jolanda P - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolanda P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en eienaar was baie behulpsaam en gasvry.

Dit was aangenaam om daar te bly. Ons was wonderlik behandel en was baie welkom laat voel. Hy het uit sy pad gegaan om on verblyf aangenaam en lekker te maak.

Kobus V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Kobus V
Saam met vriende

Teleurgesteld.

Plek was geadverteer as met 'n swembaddek en buitebraai-area. Die swembad is net vir een van die kamers, aangesien die swembad voor hul deur is. Kan nie swembad gebruik sonder om inbraak te maak op ander inwoners se privaatheid nie. Kombuis was nie skoon nie, asook nie die badkamer nie. Parkering was bietjie van 'n probleem, alhoewel die eienaar sy eie voertuig geskuif het om buite in die straat te staan. Hek staan heeldag oop en mense kom in op soek na die eienaar en klop aan jou deur. Die hele opstel was nie baie professioneel gedoen nie.

Vusi T - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vusi T
Gesin met klein kinders

We were well taken care of at Monkey Valley.

We were warmly received by Mr. Watson. The accommodation was excellent. The place is very close to the beach.

Kenneth V - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Kenneth V
Gesin met klein kinders

Glad nie soos geadverteer.

Die verblyf het my baie teleurgestel en sal glad nie weer daarvan gebruik maak nie, dit was absoluut 'n teleurstelling.

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Marine-rylaan 227, Ocean View, Bluff, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRmODUzYTFmLWIwODMtNDE1MS1iOGYyLTdlNmFmMDRmNzA0NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500  per nag, vir 2 mense 20 5 1 4 227 Marine Drive Ocean View, Bluff 4052 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -29.911412 31.028911
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!