Mont Blanc 17
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Reid-weg, Mont Blanc Eenheid 17, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R610 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Mont Blanc 17 is 'n selfsorgwoonstel in die veilige Mont Blanc-kompleks naby die strand in Manaba en naby winkels en geriewe. Die woonstel is ideaal vir 'n stil, rustige wegbreek en nie vir partytjies nie.
Die woonstel is geskik vir 6 gaste en het 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Al drie slaapkamers het 'n dubbelbed en die hoofslaapkamer se en suite-badkamer het 'n toilet, bad en wasbak. Die slaapkamer het ook skuifdeure wat na 'n balkon lei. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel, broodrooster, skottelgoedwasser en 'n toonbank met stoele toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel vir 6 en die sitarea het sitplek, 'n plafonwaaier en 'n platskerm-TV met 'n DStv-koppelpunt. Indien gaste DStv wil kyk, kan hulle hul eie DStv-dekodeerder (slegs die standaard dekodeerder, nie die Explorer nie), -slimkaart en -afstandbeheer saambring, aangesien daar slegs 'n OpenView-dekodeerder in die eenheid is. Gaste moet hul eie toiletware saambring. Die sitarea lei na 'n beskutte balkon met stoepmeubels, braaigeriewe en 'n see-uitsig.
Die Mont Blanc-kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en wasgoedgeriewe waar gaste self hulle wasgoed kan was. Daar is ook veilige parkeerplek op die perseel.
Slaapplek
’n Bespreking by Mont Blanc 17 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Ligging
- Reid-weg, Mont Blanc Eenheid 17, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Mont Blanc 17 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Margate North Beach Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Reid-weg, Mont Blanc Eenheid 17, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom