Mont Blanc 19
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 123 Marine Drive, Manaba, 4270, KwaZulu-Natal
- Vanaf R680 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Mont Blanc 19 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in sentraal Margate, binne maklike bereik van North Margate-strand, restaurante en winkels.
Die woonstel bied slaapplek vir 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers.
Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Hierdie 2 kamers deel 'n badkamer met 'n bad, toilet en wasbak. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.
Die oopplan-leefarea sluit 'n sitkamer, eetkamer en 'n goed toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en tee- en koffiemaakgeriewe in. Die sitkamer is gemeubileer met gemaklike sitplek en 'n TV met 'n Openview-dekodeerder. Gaste kan hul eie data op die router laai om die slim-TV te gebruik, of hul standaarddekodeerder en kabels saambring as hulle toegang tot DStv-kanale wil hê.
Die leefarea lei na 'n oordekte stoep met buitesitplek, ideaal vir ontspanne maaltye of sosiale byeenkomste. Veilige parkering is beskikbaar.
Visvangplekke, restaurante en bergfietsroetes is alles binne maklike bereik vir gaste wat die omgewing wil verken.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Rané Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 746
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 123 Marine Drive, Manaba, 4270, KwaZulu-Natal
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 123 Marine Drive, Manaba, 4270, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang