Mont d’Or Bohemian House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Mont d’Or Bohemian House is 'n rustige wegbreekplek waar jy van die dol wêreld kan ontsnap. Dié huis lê hoog teen 'n rand in Waterkloof in Pretoria tussen pragtige jakarandabome!

Akkommodasie word gebied in 10 eenhede wat slaapplek bied vir 20 gaste. Elke eenheid het WiFi, lugversorging en DStv. Die gastehuis is omring deur hoë bome en ontwerperstuine. 'n Goed versorgde binnehof-tuin met 'n fontein bied 'n idilliese oase waar jy van die stad se gedruis kan ontsnap.

Mont d’Or Bohemian House is 10 km van Waterkloof Gholfklub en verskeie winkelsentrums af geleë.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Geriewe

  •  Swembad
  •  Satelliet-TV
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Mont D’Or Bohemian House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 700 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za