Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Montana Vista

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gecko Rock Private Nature Reserve, Nougaspoort, 30 km vanaf Touwsrivier, 6880, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Montana Vista is in die Nougaspoortvallei, sowat 30 km vanaf Touwsrivier, geleë en bied 'n eko-avontuurbestemming en 'n avontuurlike buitelug-ervaring in die Suid-Afrikaanse Karoo. Die houthuisie word deur berg- en oop velduitsigte omring.

Dié houthuisie beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer en bied slaapplek aan 6 gaste. Albei slaapkamers het koningingrootte-beddens en die badkamer het 'n toilet, wasbak en 'n stort. Daar is ook 'n dubbelslaapbank in die leefarea.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n eetarea, 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, gasstoof en 'n oond toegerus is. Alle breekware en eetgerei word voorsien. Die verblyf het 'n sonkragstelsel wat verseker dat gaste hul fone kan laai en die ligte tydens beurtkrag aanhou. Braaigeriewe is beskikbaar.

Gaste kan die privaat KolKol-warmbad, die reservaatuitsigte, sterre, stap, bergfietsry, rotsklim, fotografie en 4x4-roetes geniet.

Slaapplek

’n Bespreking by Montana Vista sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelslaapbank
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Swembad

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Engels

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Sharon Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 40

Jaar gelys 8

Ligging

  • Gecko Rock Private Nature Reserve, Nougaspoort, 30 km vanaf Touwsrivier, 6880, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kaapse Wynlande Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gecko Rock Private Nature Reserve, Nougaspoort, 30 km vanaf Touwsrivier, 6880, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAde76409d5efa9019e0c456a7953536950a92fbf9d42b5d24fc9d244b913bf8823c5181b1155c1829be776bd2df5dacbda906?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6) Gecko Rock Private Nature Reserve Nougaspoort 6880 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.5344619 20.1188297
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem