Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Monte Blu

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coral-weg 56-60, Monte Blu B6, Table View, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R790 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Monte Blu is in 'n kompleks net 600 meter vanaf die strand geleë en is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel wat met 'n skilderagtige uitsig oor die see, asook op Leeukop en Tafelberg spog. Dit is ideaal vir 'n enkelreisiger of 'n paartjie en bied rustige verblyf.

Hierdie knus oopplan-woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaaparea, eetarea en 'n kombuisie. Dit het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die kamer het 'n gemaklike rusbank, TV met stroomdienste en 'n etenstafel vir 2. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolfoond, 'n induksiestoof en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Rugsteunkrag word tydens beurtkrag voorsien. Die kompleks het 'n selfsorg-wassery, 'n gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Monte Blu is naby eetplekke, winkels en die naaste strand is net meters ver. Dit is die ideale strandwegbreek waar gaste kan ontspan en die skoonheid aan die kus kan geniet.

Slaapplek

’n Bespreking by Monte Blu sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Strykyster
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

5/5

Debra Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 1

Jaar gelys 5

Ligging

  • Coral-weg 56-60, Monte Blu B6, Table View, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R790
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R790
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coral-weg 56-60, Monte Blu B6, Table View, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA81f20adcc2c4a6a83ce24850f8b48ed0746d815b020ba00fabc8a1fac1a52807ffee6d8b48e32c954d3edcce3b1542d1dc2c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag (plek vir 2) 56-60 Coral Road Monte Blu B6 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.813794 18.473189
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem