We are bilingual! Pick your language: Ons is tweetalig! Kies jou voorkeurtaal:
Successfully reported

Monte Blu B4

Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coral-weg 56, Table View, Blouberg, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 850 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Monte Blu B4 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks naby Bloubergstrand en dit bied 'n pragtige uitsig op Tafelberg.

Die woonstel bied slaapplek aan 5 volwassenes en 2 kinders. Dit beskik oor 3 unieke slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 1 enkelbed. Die badkamers het 'n bad of 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is oopplan met die leef- en eetarea en is met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het gemaklike rusbanke, 'n dubbelslaapbank, 'n TV en 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste.

Die gebou het 24 uur-sekuriteit. Gaste het toegang tot gemeenskaplike braaigeriewe, 'n gemeenskaplike swembad en 'n wassery en daar is veilige parkeerplek vir 2 voertuie.

Slaapplek

’n Bespreking by Monte Blu B4 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Ligging

  • Coral-weg 56, Table View, Blouberg, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 7)
Vanaf
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coral-weg 56, Table View, Blouberg, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA99bf687f84dd27f3cdbbb67aa87486802a778537624126752c8e3aae92361ac3347ed22ff989a223367e12efdbe61e9848d2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 7) 56 Coral Road Table View 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.813928724376 18.473202632044