Pretoria-Oos Akkommodasie by Monte De Dios | LekkeSlaap
+16

Monte De Dios

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Achilles-straat 106, Zwavelpoort, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 200 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Ons Spaanse Villa op 'n perdelandgoed is teen 'n prentjiemooi berg geleë en spog met die beste geriewe, uitstaande spyseniering en professionele personeel. Monte De Dios is die ideale keuse wanneer jy op 'n venue moet besluit. Of jy nou 'n konferensie, troue of enige ander spesiale funksie beplan ? hier kan jy jou gaste bederf met 'n rojale ervaring.

Monte De Dios bied 6 beeldskone dubbelkamers in die hoofhuis. Die kamers het sagte kussings en luukse linne. Dit is die perfekte akkommodasie vir enige gaste. Gaste word bederf en voel uiters gepamperlang wanneer hulle vertrek.

Daar is 'n restaurant op die perseel wat heerlike etes en 'n hartlike atmosfeer op enige aand voorsien. Sluit die aand af by die kroeg met drankies saam met jou familie en vriende. Die perseel het oorgenoeg onthaalareas buite by die verfrissende swembad en braai-area.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Wynproe
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Internet
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Achilles-straat 106, Zwavelpoort, Pretoria, 0081, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 200
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R2 200
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Achilles-straat 106, Zwavelpoort, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABwxMjvYDTCfKUDazFtfnQI3ZwY28kOxmTiH5tUyOainvbqmlh4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 200  per nag (vir 2 persone) 106 Achilles Street Zwavelpoort 0081 Gauteng 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -25.82648 28.369329
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za