Monte La Vue Boutique Hotel
Kry 40% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 25 Apr 2023 tot 31 Des 2024.
- Kapasiteit: 24 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Turaco-straat 60, Norscot, Fourways, Johannesburg, 2055, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 200R720 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Monte La Vue Boutique Hotel is in Sandton geleë, net 1,4 km vanaf Montecasino, 11 km vanaf Sandton City Mall, en 11 km vanaf die Gautrein Sandton Stasie. Dit is die ideale plek vir sakereisigers of gaste wat op soek is na 'n naweekwegbreek.
Verblyf word in 12 suites gebied wat óf 'n koninggrootte- bed óf 'n koningingrootte-bed het en 'n suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Hierdie suites het 'n rusbank en 'n platskerm-TV met Netflix en YouTube. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, tweeplaatgasstoof, wasmasjien, basiese eetgerei, breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n kas en 'n lessenaar. Gratis WiFi is beskikbaar.
Dié boetiekhotel het 'n gimnasium, sit- en kuierarea, en 'n restaurant. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die area is gewild onder plaaslike inwoners vir fietsry en die Gallagher-konvensiesentrum is omtrent 17 km weg.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Portier
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Nagportier
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Engels
- Portugees
- Zoeloe
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Kantoorgeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Turaco-straat 60, Norscot, Fourways, Johannesburg, 2055, Gauteng
Sien meer verblyf in Fourways Sandton Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 24 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Turaco-straat 60, Norscot, Fourways, Johannesburg, 2055, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom