LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Monte Leone Self-catering | LekkeSlaap
+10

Monte Leone Self-catering

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Disandt-laan 14, Fresnaye, Seepunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Monte Leone Self-catering is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel teen die hange van Leeukop in Fresnaye, Seepunt. Dié lieflike, Victoriaanse woonstel is 5 minute vanaf winkels, restaurante, strande en ander besienswaardighede aan die Kaap se Atlantiese kuslyn.

Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n slaapkamer, badkamer en 'n oopplan-leefarea en -kombuisie. Die sitkamer het 'n nou stel trappe na die slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-toilet en 'n sonnige en ruim aantrekkamer. Die sitkamer lei ook na die badkamer met 'n stort en 'n gastetoilet. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolfoond, oondjie en tweeplaatstoof toegerus.

Die oopplan-sitkamer langsaan het 'n TV met sekere DStv-kanale. Die sitkamer het skuifdeure wat op 'n sonnige stoep met gas- en houtbraaigeriewe en 'n uitsig oor die swembad en die voëlhok oopmaak. Gaste het privaat gebruik ban die stoep, swembad en braaigeriewe. Die swembad is bedek om water te bespaar, maar dit kan afgehaal word wanneer gaste wil swem.

Daar is oorgenoeg gratis parkeerplek in die straat voor die hek. Gaste het ook toegang tot die hele tuin. Die MyCiTi-bushalte is 'n paar minute se stap weg en gaste kan die gasheer se 2 MyCiTi-kaarte leen om geld op te laai om van die diens gebruik te maak.

Die eiendom is sowat 4,5 km vanaf die gewilde V&A Waterfront en 6,5 km vanaf die Tafelberg-kabelkarretjie.

Slaapplek

’n Bespreking by Monte Leone Self-catering sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Ligging

  • Disandt-laan 14, Fresnaye, Seepunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Disandt-laan 14, Fresnaye, Seepunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA686eaa212973241007bc497e2f706ccb347c974bf6ebbf5bb795ffad6441336693c96a43d82d5b23c7a56370475886eec3b0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950  per nag (plek vir 2) 14 Avenue Disandt Fresnaye, Sea Point 8005 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -33.923582425323 18.386963835582
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!