Monte Rosa Guesthouse
- Kapasiteit: 18 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Riebeeck-straat 17, Rawsonville, 6845, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Monte Rosa is 'n Victoriaanse gastehuis in Rawsonville wat in 1904 gebou is. Die lieflike stoep rondom die huis lei na 'n tuin. Dié ideale ligging bied 'n pragtige uitsig oor die wingerde en op berge van die Breederiviervallei.
Die elegante huis met ingewikkelde vensterrame, Oregon-houtluike en -vloere, argitiewe, ruim slaapkamers en 'n pragtige tuin bied die gaste die ideale geleentheid tot 'n ontspanne verblyf in 'n rustige omgewing.
Daar is 8 en suite-slaapkamers waarvan 6 op 'n B&B-basis bespreek kan word. Die en suite-slaapkamers is smaakvol versier en het Victoriaanse baddens. Die luukse slaapkamers is ingerig met lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, ondervloerse verhitting in die badkamer, yskaste en tee- en koffiemaakgeriewe. Al die slaapkamers het 'n uitsig oor die tuin en toegang tot gratis WiFi.
Ontbyt word in die eetkamer of op die stoep bedien word. Daar is 'n kaggel vir die koue winterdae en nagte en die gerieflike sitkamer skep 'n rustige atmosfeer.
Rawsonville is 'n klein wynboerderygemeenskap in die Breëriviervallei van die Wes-Kaap. Die dorp is bekend vir bekroonde wyne van skouspelagtige wynlandgoedere en wynkelders. Rawsonville is 'n gewilde bestemming met baie doendinge.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Van Riebeeck-straat 17, Rawsonville, 6845, Wes-Kaap
- Gaste dink Monte Rosa Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Rawsonville Boland Wes-Kaap
- Kapasiteit: 18 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Riebeeck-straat 17, Rawsonville, 6845, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom