Bovlei Akkommodasie by Monte Video Guesthouse and Function Venue | LekkeSlaap
+15
+15

Monte Video Guesthouse and Function Venue

13 resensies
Gastehuis
  • Vanaf R1 460 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 105, Wellington, 7655, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Monte Vidéo is net onder die bekende Bainskloofpas geleë met panoramiese uitsigte oor die berge en gul ploegland. Dit is 'n splinternuwe, luukse gastehuis en konferensie-venue wat ontwerp is met absolute luuksheid en gerief in gedagte.

Die gastehuis het 9 stylvolle dubbelslaapkamers wat goed ingerig is met satelliet-TV, lugversorging en en suite-badkamers, en 'n volledig toegeruste konferensiekamer met sitplek vir 50 afgevaardigdes. Die kamers bied uitmuntende moderne luuksheid. Elke kamer is uniek en stylvol versier met oorspronklike kuns. Die kamers het wonderskone uitsigte oor die skilderagtige Wamakersvallei en die indrukwekkende Hawekwa- en Drakensteinberge afhangend van die ligging.

Luisterryke uitsigte, puik geriewe, wêreldklasdiens in 'n lieflike, ontspanne, plattelandse atmosfeer, minder as 5 minute van die gonsende dorpie Wellington af. Monte Vidéo is die ideale wegbreekplek vir besigheid of plesier!

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Internet
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 13 resensies vir Monte Video Guesthouse and Function Venue
Netheid
4.4/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
3.9/5

Ligging

  • Kerkstraat 105, Wellington, 7655, Wes-Kaap
  • Gaste dink Monte Video Guesthouse and Function Venue het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 460
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 460
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 460
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 105, Wellington, 7655, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDlmOTVkNjk0LWYzZGUtNGU3Mi1iZGU1LTE3MTdhYjlmY2NkOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 460  per nag (vir 2 persone) 13 5 1 5 105 Church Street Wellington 7655 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.638333333333 19.023416666667
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za