LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Montpellier De Tulbagh | LekkeSlaap
+161

Montpellier De Tulbagh

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 20 resensies vir Montpellier De Tulbagh
Netheid
4.2/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.2/5
Mathilda E - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mathilda E
Gesin met klein kinders

Dis 'n asemrowende mooi plaas.

Ons het baie lekker gebly. Die cottage is baie mooi en gerieflik. Die perkte wegbreek plek vir 'n naweek.

Samantha J - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha J
Gesin met klein kinders

Perfect getaway from the hustle and bustle of the city. We loved the tranquility and the early morning walks.

What an enjoyable stay for the whole family, including our fur baby.

Rehan N - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rehan N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Boomhuis was 'n belewenis.

Die boomhuis was 'n belewenis en sal definitief weer teruggaan. Enigste kritiek wat ek het is dat daar nêrens genoem word dat die pad tot by die boomhuis nie 100% geskik is vir normale/platter motors nie (veral nie as dit reën nie). Sal great wees as dit in die beskrywing geplaas kan word.

Cisca V - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cisca V
Saam met vriende

Heerlike plaaskuier!

Baie lekker verblyf met baie potensiaal. Sal beslis volgende keer langer kom om meer tyd op die plaas te spandeer. Enigste kritiek is dat die badkamers skoner en beter ingerig wees.

Stephan V - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stephan V
Gesin met tieners

Baie aangenaam.

Ons het baie lekker gebly. Klein, maar gemaklik. Alles wat jy nodig het vir 'n lekker oornag.

Hester S - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hester S

Lekker, net n grasperkie gemis vir piekniek.

Dis ’n lekker huisie, net baie karre wat in die nag verbyry en mens wakker maak. Verder is dit netjies en gerieflik.

Jacques H - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques H
Gesin met klein kinders

Pragtige plaas.

Baie mooi tuine en opstal. Ideaal vir funksies of troues.

John C - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bang for buck; Nice getaway spot.

Nice to get out of town, stop hearing the buzzing of the city, and just relax and unwind. Well worth it!

Ryan J - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic!

At a loss for words.

Rayne T - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Rayne T
Gesin met klein kinders

Pragtige plek met 'n amazing view!

Dit was 'n prentjiemooi plek! So lekker pizza geëet onder die bome! Die Rietdakkies waar ons gebly het was wel bietjie vuil en kort bietjie aandag maar behalwe dit het ons baie lekker gebly.

Denise B - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Denise B
Saam met vriende

It was loud and not a quite country getaway as envisioned.

If you don't mind loud music blasting from 9am to 5pm every day from speakers in trees, then this is the place for you! The speakers in the trees are right where the accommodation is situated on the farm and thus you are subject to a variety of sounds from a playlist which makes no logical sense...and I mean... makes no sense! It jumps all over the place and is hard to follow without feeling anxious. Forget sleeping in or afternoon naps. Sometimes, they even have 2 songs playing at the same time which is an assault to ones ears and we were told that this 'does happen' with a shrug. As a music lover I found this experience extremely unpleasant. It was definitely not a relaxing experience and a further assault to my ears. We assumed this will only be played during outdoor lunchtime, but no, it's every day, whether they are serving lunch that day or not. Furthermore, there is no ventilation in the loft rooms or windows to open and with the thatch roof it feels like you are suffocating and will more than likely suffer from headaches due to the stale air as the rooms are not aired out. Lastly, don't bother paying R120 for breakfast as it's like a camp breakfast from school days gone by. You won't even asked how you want your eggs and there's nothing special on the plate for that price. Rather go find a Wimpy - even if it's in the next town - it's cheaper and tastes better! All in all a very disappointing experience and definitely not the tranquil country getaway we were striving for.

Erika D - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erika D
Saam met vriende

Pragtige plaas en opstal en goed geleë ten opsigte van Tulbagh. Baie vriendelik ontvang.

As jy die opstal besoek waar jy inklok dan verwag jy dat verblyf soortgelyk sal wees maar was bietjie teleurgesteld, huisies het definitief TLC nodig. Vir oornag is dit nie te sleg.

Marieta O - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marieta O
Gesin met klein kinders

Fantastic.

Great accommodation in a very beautiful part of the country. Gorgeous gem.

Shirley-ann B - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shirley-ann B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was lekker!

Baie lekker naweek gewees. Veilig en rustig met baie vriendelike en behulpsame personeel. Sal beslis vir enige iemand aanbeveel en self weer gaan.

Marc B - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marc B
Saam met vriende

Overall, excellent stay!

Everyone was friendly and accommodating. The venue is great, and the Stable Rooms amazing. Two small things - on our first day, the rooms were not cleaned and tea/coffee supplies not updated. The lady in our group suggested maybe a dressing table for putting on make up. A suggestion for breakfast is to make sure the toast is served with the breakfast as it was cold by the time we received our food.

Linlee S - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linlee S

Fantasties. Pragtig.

Ek kan amper nie glo dat ek al 25 jaar in die Kaap woon en nog nooit by Montpellier du Tulbagh gebly nie. Ek is nou spyt dat ek nie vroeër van die beeldskone plaas geweet het nie. Die kamer in The Stables was vreeslik romanties, die uitsig was "to die for", die staf was baie vriendelik en hulpvaardig en die tuin ... sjoe! Jy kan nie mooier nie. Baie dankie. Ons sal weer terugkom.

Jacolet V - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacolet V
Saam met eggenoot / lewensmaat

So rustig soos kan kom.

Ons het 'n wonderlike tyd op die plaas gehad. Baie spasie om rond te beweeg en baie om te sien. Die diens was uitstekend.

Henko S - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Henko S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilige en ontspanne atmosfeer.

Die tuin is onbeskryflik mooi met al die kronkelpaatjies, bruggies en interessante hoekies. Pizzas wat saam met wyn geniet kan word by die restaurant. Ontbyt onder die bome met rustige agtergrondmusiek, puik personeellede.

Magda-lize R - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Magda-lize R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurstelling.

Ons het in die Rietdakkies gebly. Alhoewel alles skoon was, is die plek verwaarloos. Die deure van die akkommodasie val half uit mekaar. Wanneer jy die gordyne oop of toe wil trek, val die gordynrelings af. Die stoep het spykers wat half uittrek en gevaarlik is. Party van die planke staan op en maak dit gevaarlik. Dit is jammer dat ‘n plek met soveel karakter so verwaarloos word. Die oggend wat ons uitgeboek het, voor 10, was die mense wat die sleutel by ons gekry het, se opmerking: “Ons het gewonder wanneer gaan julle nou uitboek.” Emmanuel, by ontvangs waar ons ingeboek het, is werklik die enigste hoogtepunt.

Talmira V - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Talmira V
Gesin met klein kinders

Beautiful scenery

The Rietdakkies cottage needs a lot of attention. The deck is broken and not safe.

Montpellier De Tulbagh's terugvoer

Dear Talmira,
Thank you so much for staying with us, we value your feedback and will inform our maintenance team about the broken deck with immediate effect.
Have a great holiday further.
Regards,
Montpellier Management

Montpellier De Tulbagh
Vanaf R900
R900 R765
per nag (plek vir 2)
Vanaf R900
R900 R765
per nag (plek vir 2)
Vanaf R900
R900 R765
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 84 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Twee Jongen Gezellen-weg, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA41fa29a7c375be06717d0c3284acfa0525d5851fb36fddfa189ca6e3b707b0a5f669bc7bc9a570fc31f32758ceaaff921bbf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900, nou Vanaf R765  per nag(plek vir 2) 20 5 1 5 Twee Jongen Gezellen Road Tulbagh 6820 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -33.274840164165 19.11098340385
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!