+24
Selfsorg in Clarens

Montroux Self-Catering

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Craig K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Quiet, comfortable and amazing. Absolutely fantastic. It felt like home from the second we arrived, and then was cemented after meeting the owner.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fransie G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Rustigheid net die regte plekkie wat ons nodig gehad het. Ons het vreeslik lekker gebly, skoon en netjies, die area was rustig en die uitsig was mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilse J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Comfortable and cosy. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2026

Baie skoon en goed onderhou. Sal dit definitief aanbeveel. An absolute gem! The property was exceptionally neat and well-maintained. You can tell the hosts take great pride in the space—everything from the linens to the kitchenware was spotless. It felt fresh, organised, and very welcoming. I would stay here again in a heartbeat!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Sue M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Exceptional. Absolutely wonderful - easy to find, spotlessly clean, charming hostess and privacy. Close to all amenities with everything you could wish for, taken care of.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corne B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Ons hoogste verwagtinge is oortref! Uitstekende ligging! 'n Gerieflike, skoon en baie goed toegeruste huis. Die stilte en saligheid was so 'n seën. Montroux sien ons definitief weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert R
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mei 2025

Baie moderne, skoon en netjiese eenheid. Baie netjiese verblyf, ek sal beslis weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mark L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2025

Peace and quiet. Our stay was really great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Dawid B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Okt 2025

Rustig en gesellig. Verblyf was baie lekker en rustig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Doreen T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Gerieflik, skoon en goeie kwaliteit. Ons gasvrou het ons baie vriendelik ontvang. Die plek is super netjies en skoon, en sy het aan die kleinste detail gedink toe sy die plek ingerig het. Alles wat jy nodig het, is daar. Die beddegoed is baie skoon en netjies en van baie goeie kwaliteit. Die feit dat ek my hond kon saamvat en dat sy buite kon rondloop sonder die kans dat sy kan uitkom uit die erf, was 'n reuse bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Lynda Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 76

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek

10 Le Roux Street, Clarens, 9707, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4ffc46750f2dfe82fee07b953724a7ff9dc70f37b675cb2c0b1608e1f95078c4f8986eea432fb0629a478b13ff926f6f0025?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag, vir 4 mense 37 5 1 5 10 Le Roux Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.519116 28.411675
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang