LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Montusi Self-Catering Cottages | LekkeSlaap
+62

Montusi Self-Catering Cottages

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorgkothuis - slaapplek vir 6
Selfsorg.
Badhanddoeke en linne word voorsien.
Selfsorgkothuis - slaapplek vir 4
Selfsorg.
Badhanddoeke en linne word voorsien.
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Huisreëls

Rook is verbode in al die geboue.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Ongelukkig word vure nie op winderige dae toegelaat nie.
Die kothuise word daagliks skoongemaak, maar dit sluit nie die skottelgoed in nie.
Gaste in of buite enige kothuis mag nie 'n lawaai maak wat die ander gaste versteur nie.
Gaste is aanspreeklik vir alle breekskade, tekorte of verliese aan linne, meubels, items en afwerkings in hul kothuis en aan die Montusi Landgoed wat deur hulle veroorsaak word tydens hul verblyf.
Die eetarea by Montusi Mountain Lodge is slegs beskikbaar vir selfsorggaste vir ontbyt en aandete in die stilseisoen, mits dit spesiaal versoek word. Besprekings is noodsaaklik en moet 1 dag voor die tyd gemaak word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer

Kansellasies moet skriftelik gemaak word.
5%-hanteringskoste word gehef op alle terugbetalings.
25% van die volle verblyfbedrag word gehef indien gaste 16 tot 30 dae voor aankoms kanselleer.
50% van die volle verblyfbedrag word gehef indien gaste 8 tot 15 dae voor aankoms kanselleer.
100% van die volle verblyfbedrag word gehef indien gaste 1 tot 7 dae voor aankoms kanselleer.

was R1 200
Vanaf R1 080
per nag (vir 2 persone)
was R1 200
Vanaf R1 080
per nag (vir 2 persone)
was R1 200
Vanaf R1 080
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Montusi Estate, langs die D119, Noordelike Drakensberg, 50 km vanaf Bergville, 3350, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIyYWU3NmQzLTQzNmQtNDM3NC04NGM4LWM5Y2E2YjhjYzY0Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200, nou Vanaf R1 080  per nag (vir 2 persone) 61 5 1 5 Montusi Estate, off the D119 Northern Drakensberg 3350 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -28.623901016476 29.026163047955
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!