We are bilingual! Pick your language: Ons is tweetalig! Kies jou voorkeurtaal:
Successfully reported

Mooi River Luxury

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Circle-weg 1, Mooirivier, 3300, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Mooi River Luxury bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n moderne plaashuis met 'n swembad wat op 'n 5-hektaar eiendom langs die Mooirivier geleë is. Daar is 'n paadjie na die rivier wat net 200 m van die huis af is.

Die huis beskik oor 4 slaapkamers en het slaapplek vir tot 10 gaste. Daar is 2 slaapkamers met 'n koningingrootte-bed elk, 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 1 slaapkamer met 2 dubbelbeddens. Bad- en stortgeriewe word voorsien.

Die kombuis is met 'n diepvrieskas, yskas, oond, stoof, mikrogolf en 'n ketel toegerus en basiese speserye word voorsien. Die kombuis het 'n aparte opwasarea met 'n opwasbak. Daar is ook 'n vuurput en draagbare braaigeriewe.

Ekstra geriewe sluit 'n Bluetooth-musiekstelsel, DStv, Showmax, Netflix en gratis WiFi in. Die hoofslaapkamer het 'n TV met 'n Extra View-dekodeerder. Daar is 'n kaggel, gasverwarmers en waaiverwarmers vir die koue winterasande en al die beddens het elektriese komberse om te verseker dat gaste snoesig slaap.

Handdoeke, seep en toiletpapier word voorsien. Daar is 'n kragopwekker en -omskakelaar om te verseker dat die TV en WiFi altyd tydens beurtkrag beskikbaar is en daar is 'n gasoond, kerse en vuurmaakhout.

Parkeerplek is beskikbaar vir 5 motors in die veilige oprit.

Slaapplek

’n Bespreking by Mooi River Luxury sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 4 persone
2 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir Mooi River Luxury
Netheid
4.4/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Circle-weg 1, Mooirivier, 3300, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Mooi River Luxury het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Circle-weg 1, Mooirivier, 3300, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA997150e1c2145a44e1398a979641bc4da2ef0fe61599d2de37e91d67a9427673096bc1616505f77b421c14b1901cd5840135?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 10) 5 5 1 5 1 Circle Road Mooi River 3300 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.226628764046 29.994948123882