Porterville Akkommodasie by MooiBerge Selfsorg | LekkeSlaap
+13
+13

MooiBerge Selfsorg

5 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R1 150 per nag (vir 4 persone)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mooiberge Plaas, Porterville, 6810, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

MooiBerge Selfsorg bied selfsorgverblyf vir 4 gaste, net 13 km vanaf Porterville, aan die voet van die Olifantshoekberge.

Dié huis is apart en privaat en het 2 slaapkamers met 2 enkelbeddens in elke kamer. Daar is 2 ekstra enkelbeddens in die woonkamer vir kinders onder die ouderdom van 12 jaar. Die kamers deel 'n badkamer met 'n stort en 'n bad.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, mikrogolfoond, en 'n oond en tweeplaatstoof. Koffie, tee, en melk word met aankoms voorsien.

Gaste kan hul maaltye in die eetarea geniet en heerlik ontspan in die woonkamer met sy ingeboude braaiplek. En daar is ook braaigeriewe buite. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Kom geniet die stilte en rustigheid van 'n wegbreek weg die stad se geraas. Harde musiek word nie toe gelaat nie.

Gaan wandel gerus deur die koejawelboorde of ry fiets op die plaas.

Let asb. daarop dat 'n grondpad lei tot die plaas. Gaste moet asb. vooraf die instansie kontak in verband met die toestand van die grondpad.

Slaapplek

’n Bespreking by MooiBerge Selfsorg sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Kinderbedjie
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xKinderbedjie

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 5 resensies vir MooiBerge Selfsorg
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Mooiberge Plaas, Porterville, 6810, Wes-Kaap
  • Gaste dink MooiBerge Selfsorg het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 150
per nag (vir 4 persone)

Sien meer verblyf in

Porterville Wes-Kaap
Vanaf R1 150
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 150
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mooiberge Plaas, Porterville, 6810, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4qGe0EUhocoiLWYFIKITvf3cFi5Mzzq8LESBD11w8PD7S6HRQv?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 150  per nag (vir 4 persone) 5 5 1 5 Farm Mooiberge Porterville 6810 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.060833333333 19.033888888889
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za