4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - R103 Old Main Road, Mooifontein Farm, Balgowan, 3275, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Mooifontein Farm Cottage is 'n bekoorlike, rustieke toevlugsoord langs die gewilde Midlands Meander-roete, geleë op 'n plaas in Balgowan, met groot oop ruimtes en asemrowende omliggende uitsigte.
Die kothuis het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n bad, toilet en wasbak. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het.
Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond, ketel, yskas, en alle nodige eetgerei en breekware. Die leefarea bied gemaklike sitplek en 'n binnebraai-area.
Gaste kan 'n heerlike warm buitestort met 'n panoramiese uitsig geniet. Alhoewel die kothuis basies is, is dit gerieflik, wat dit ideaal maak vir kinders en troeteldiervriendelik. Ten spyte van sy eenvoud spog die kothuis met 'n groot omheinde tuin en oorgenoeg buitelugspasie, perfek om te ontspan en die omliggende grasperk en bome te geniet.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Justine Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 3
Resensies 12
Op LekkeSlaap 9 maande
Ligging
- R103 Old Main Road, Mooifontein Farm, Balgowan, 3275, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Mooifontein Farm Cottage het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R103 Old Main Road, Mooifontein Farm, Balgowan, 3275, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang