Mooihoek Cottage
- Kapasiteit: 10 persone
-
Inkloktyd: 10:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Mooihoek-plaas, Petrus Steyn, 9640, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 300 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Mooihoek Cottage is 'n selfsorgkothuis op 'n plaas in die Vrystaat.
Die akkommodasie bestaan uit 'n lekker oopplan-leefkamer, volledig toegeruste kombuis, 3 slaapkamers: 2 slaapkamers vir paartjies en 'n kamer met 5 enkelbeddens, en 2 badkamers. Daar is ook 'n warm water buitestort beskikbaar.
Daar is 'n braai-area aan die voorkant van die kothuis.
Mooihoek Cottage is ideaal vir besoekers wat op soek is na naweekverblyf of 'n webgreek van die stadsgeraas af. Dit is perfek vir grondpad-fietsryers of drawwers van die langpad.
Skoon beddegoed en handdoeke word voorsien. Die kombuis is volledig toegerus en yskasgeriewe is beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Mooihoek Cottage sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Troeteldiere indien gereël
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
- Ondervloerse verhitting
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Kluis
- Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Ligging
- Mooihoek-plaas, Petrus Steyn, 9640, Vrystaat
- Gaste dink Mooihoek Cottage het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Vrystaat
- Kapasiteit: 10 persone
-
Inkloktyd: 10:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Mooihoek-plaas, Petrus Steyn, 9640, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom