LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Mooiplaas Manor House 1833 | LekkeSlaap
+25

Mooiplaas Manor House 1833

2 resensies
Selfsorg
Die Buitekamer
Vanaf R980
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Buitekamer is geleë net buite die herehuis en het twee enkelbeddens wat in 'n koningingrootte-bed omskep kan word. Die kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en gratis toiletware. Wit linne en handdoeke word voorsien. Ander geriewe sluit tee- en koffiemaakgeriewe, gratis WiFi, TV met satelliet-kanale, haardroër en yskassie in. Die eenheid het ook 'n sitarea en privaat braai-area. Mooiplaas se proelokaal is naby en die pragtige tuin is tot beskikking van gaste.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Belasting en Ekstras

Tariewe geld vir selfsorg. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Die Spaarkamer
Vanaf R1 180
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Spaarkamer bied verblyf in een vleuel van die herehuis. Daar is 'n koningingrootte-hemelbed en 'n enkelbed kan op versoek gereël word. Die eenheid het 'n aparte badkamer met 'n stort en toilet asook 'n tweede aparte toilet. Beddegoed en handdoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n stoof (gas-en-elektries), mikrogolf, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en eetgerei en breekware vir 2 mense toegerus. Die sitarea het 'n TV met DStv-kanale en gratis WiFi. Gaste het toegang tot 'n private braai-area.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Belasting en Ekstras

Tariewe geld vir selfsorg. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R980
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mooiplaas, Langs die M23, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWfqSonwSUS85NDqyvyTBq5GIkMy8On5nd5SXyXBv8397SoDTzu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R980  per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 Farm Mooiplaas Off the M23 7600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.921332951453 18.739685117722
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!